News24 | Die Burger | Volksblad | Beeld | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Streekkoerante | NetAfrikaans
Charlize help VN
Charlize Theron is deur die Verenigde Nasies (VN) aangestel as vredesambassadeur.
Mej SA nou modeskouspel
Die nuwe formaat Mej SA-kompetisie beloof 'n modeskouspel soos Suid-Afrika nog nie gesien het nie.
  Soek Webwerf Argiewe Web  
Voorblad
Meer Nuus
Suid-Afrika
Sport
Sake
Wêreld
    In Diepte
Kommentaar/Opinie
Hoofartikels
Rubrieke
Briewe
Invoegsels
Tydskrif
Motors
Reis
Streeknuus
Leef in Gauteng
Kaap-Rapport
Multimedia
Fotogalerye
Blogs
Redaksieblogs
Leserblogs
Allerlei
Lotto
Nuusbriewe
Gewildste Stories
Promosies
Loopbane24
Staatsdiensnuus
EPWP
Stalmaats
City Press
Sondag
Weer
min maks
Bfn  14°C  30°C
Kpstd  16°C  20°C
Dbn  21°C  29°C
Jhb  14°C  22°C
Meer oor Rapport
Wie is ons
Argiewe
Bestel foto's
Kontak
Redakteur
Web-redakteur
Nuusredakteur
Brieweredakteur
Ombudsman
Stuur jou video
Adverteer
Advertensiebestuurder
Nog Kontaknommers
Rapport-tariewe
Rapport.co.za-tariewe
Aflewerings
Teken in
Klagtes
Politieke muiters... én buiters
Partye wat "kleintjies" kry, is geen vreemde verskynsel in Suid-Afrika nie. Johann Maarman bekyk die situasie.

'n Kopskuif oor Belhar
22/11/2008 14:33
Dit was soos ’n emmer koue water in die gesig van twee Wes-Kaapse gemeentes in die NG Kerkfamilie wat besluit het om saam te werk, en hierdie keer was dit nié die groot teenstander van Belhar, die NG Kerk (NGK), se skuld nie.


Grafika: Anton Vermeulen



‘Grensoorlog’ het twee gehore – en die een groep bly wonder
Die vraag wat nog nie oor die dokumentêre reeks Grensoorlog beantwoord is nie, is: Gaan dié TV-reeks net so lank duur soos die oorlog self? Dit het immers reeds op 6 Julie vanjaar begin, en hier skuins voor Krismis is dit steeds ’n geval van “voorwaarts, mars!”.

Evita in haar hoekie en Pieter-Dirk in syne
Hoe leef 'n mens dekades lank met 'n alter ego saam, iemand wat later amper meer prominent is as jyself? Hoe bly jy nog... jy? Hanlie Retief het dié vrae aan Pieter-Dirk Uys gevra nadat sy Evita Bezuidenhout netjies uitgesluit het.

Europa se nuwe suidwaartse blik
In die belangrikste Europese moondhede se wêreldbeeld speel Afrika 'n rol wat nie onderskat moet word nie. Leopold Scholtz het beleidsformuleerders in Brussel, Berlyn en Parys uitgevra.

Boeke: Dié sukses is 'storieloos, swetsloos, seksloos'
Marita van der Vyver is een van ons gewildste Afrikaanse skrywers met ’n breë lesersmark waarvan die meeste ander maar net kan droom. Met haar nuutste boek, Franse briewe: Pos uit Provence, sal sy bes moontlik haar posisie as topverkoper nogmaals bevestig.

Boeke: Nodige, welkome, klassieke Barnard
Die bekroonde kortverhaalbundel Duiwel-in-die-bos (1968) is opgevolg met die essaybundels Chriskras 1 (1972), Chriskras 2 (1976) en So onder deur die maan (1985). Dit is verblydend dat Umuzi met Oulap se blou 40 van Chris Barnard se korter prosavertellings oor die afgelope 18 jaar (sedert 1990) byeenbring.

    Vind
Reis en Verblyf
Direct Axis-Lenings
Wen tot R1000 verniet
Motor- & huisversekering
Werkgeleenthede
Afrikaanse boeke
Rapport-foto's
    Stem
Wie is, volgens jou, mees "presidensieel"?
Mnr. Zuma
Mnr. Lekota
Pres. Motlanthe

Resultate
Vorige Resultate
    Vind ou vriende
Kies jou skool se provinsie
en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP







Terug na bo