| News24 | Die Burger | Volksblad | Beeld | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Streekkoerante | NetAfrikaans | ||||||
|
|
|||||
![]() |
Sondag 17 Augustus 2008 | |||||
|
|
||||||
| Voorblad | |||||||||||||||
| Meer Nuus | |||||||||||||||
| Algemeen | |||||||||||||||
| Sport | |||||||||||||||
| Sake | |||||||||||||||
| In Diepte | |||||||||||||||
| Nuusfokus | |||||||||||||||
| Mandela90 | |||||||||||||||
| Olimpiese Spele | |||||||||||||||
| Kommentaar | |||||||||||||||
| Hoofartikels | |||||||||||||||
| Rubrieke | |||||||||||||||
| Briewe | |||||||||||||||
| Invoegsels | |||||||||||||||
| Tydskrif | |||||||||||||||
| Motors | |||||||||||||||
| Streeknuus | |||||||||||||||
| Leef in Gauteng | |||||||||||||||
| Kaap-Rapport | |||||||||||||||
| Multimedia | |||||||||||||||
| Video | |||||||||||||||
| Klank | |||||||||||||||
| Fotogalerye | |||||||||||||||
| Blogs | |||||||||||||||
| Redaksieblogs | |||||||||||||||
| Leserblogs | |||||||||||||||
| Allerlei | |||||||||||||||
| Lotto | |||||||||||||||
| Nuusbriewe | |||||||||||||||
| Gewildste Stories | |||||||||||||||
| Musiekblitz | |||||||||||||||
| Loopbane24 | |||||||||||||||
| Staatsdiensnuus | |||||||||||||||
| EPWP | |||||||||||||||
| Stalmaats | |||||||||||||||
| City Press | |||||||||||||||
| Sondag | |||||||||||||||
| Weer | |||||||||||||||
|
|||||||||||||||
| Meer oor Rapport | |||||||||||||||
| Wie is ons | |||||||||||||||
| Adverteer | |||||||||||||||
| Rapport-tariewe | |||||||||||||||
| Rapport.co.za-tariewe | |||||||||||||||
| Kontak ons | |||||||||||||||
| Briewe vir publikasie | |||||||||||||||
| Ombudsman | |||||||||||||||
| Stuur jou video | |||||||||||||||
| Teken in | |||||||||||||||
| Argiewe | |||||||||||||||
| Bestel foto's | |||||||||||||||
|
26/01/2008 21:19 - (SA)
Staat se noodplan het te veel gebreke, sê kundiges Johan Eybers
Die regering se noodplan om die kragkrisis aan te pak, is onvoldoende. Só waarsku kenners oor die krag-rantsoenplan wat eergister deur die regering bekend gemaak is in ’n poging om 8%-krag te bespaar en die huidige kragonderbrekings te verminder. “Dit sal eers in wetgewing vervat moet word, wat lank gaan duur om deur te voer,” sê prof. Trevor Gaunt van die Universiteit van Kaapstad se departement van elektriese ingenieurswese. “Al wat Eskom eintlik nou kan doen, is om krisisbestuur toe te pas. Dit beteken dat Eskom voortdurend sy grootste kragverbruikers se elektrisiteit moet afsny, soos wat Donderdagaand gebeur het toe die land se grootste myne, swaar nywerhede, staalfabrieke en ferrochroomsmelterye tot stilstand gekom het.” Gaunt sê Eskom moet alles in sy vermoë doen om netwerkprobleme op te los wat stadig maar seker besig is om in duie te stort omdat dit volstoom werk om die maksimum krag te lewer. Eskom se plan om ’n miljoen verbruikers te oorreed om sonkrag-verhittingstelsels oor ’n tydperk van drie jaar te installeer sal nie realiseer terwyl Suid-Afrika die goedkoopste krag in die wêreld lewer nie, sê hy. Omdat krag steeds só goedkoop is, is dit nie vir verbruikers die moeite werd om tussen R12 000 en R30 000 te bestee aan ’n sonkragstelsel nie – selfs al word dit deur Eskom gesubsidieer, sê hy. Gaunt sê die regering moet Eskom toelaat om onmiddellik krag teen duurder pryse by ander kragprodusente te koop. Mnr. Andrew Kenny, ’n onafhanklike elektrisiteitskenner, sê die regering se aankondiging dat verbruikers beboet gaan word indien hulle meer krag gebruik as wat aan hulle toegeken word, is wel ’n stap in die regte rigting.
|
||||||||||||||||
![]() |
||||||||||||||||
|
|
||||||||||||||||
|
|
|||||||||||
|
|
|||||||||||
|
|||||||||||
|
|