News24 | Die Burger | Volksblad | Beeld | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Streekkoerante | NetAfrikaans
Olimpiese sterre wys hul talente
Vier Duitse deelnemers aan die Beijing Olimpiese Spele, span nie net hul lywe in om medaljes in sport te wen nie.
Toer saam met Bokke
Wen 'n reis na Engeland en sien die Bokke op Twickenham.
Sondag 17 Augustus 2008
  Soek Webwerf Argiewe Web  
Voorblad
Meer Nuus
Algemeen
Sport
Sake
In Diepte
Nuusfokus
Mandela90
Olimpiese Spele
Kommentaar
Hoofartikels
Rubrieke
Briewe
Invoegsels
Tydskrif
Motors
Streeknuus
Leef in Gauteng
Kaap-Rapport
Multimedia
Video
Klank
Fotogalerye
Blogs
Redaksieblogs
Leserblogs
Allerlei
Lotto
Nuusbriewe
Gewildste Stories
Musiekblitz
Loopbane24
Staatsdiensnuus
EPWP
Stalmaats
City Press
Sondag
Weer
min maks
Bfn  9°C  25°C
Kpstd  14°C  16°C
Dbn  15°C  25°C
Jhb  6°C  23°C
Meer oor Rapport
Wie is ons
Adverteer
Rapport-tariewe
Rapport.co.za-tariewe
Kontak ons
Briewe vir publikasie
Ombudsman
Stuur jou video
Teken in
Argiewe
Bestel foto's

29/03/2008 15:54  - (SA)  
Gebruikers gaan klokslag 3 keer per week in duister sit

Marthinus van Vuuren

Johannesburg    

  Druk artikel
  E-pos storie aan 'n vriend
Verwante Berigte
  • Swak prestasie dompel SA in ekonomiese krisis
  • Buurlande kry steeds elektrisiteit van SA

  • Beurtkrag tref die land van môre af ongeag of daar genoeg elektrisiteit beskikbaar is om die land van krag te voorsien.

    Op Sondae kan die land egter asem skep, want geen onderbrekings sal op die sewende dag van die week voorkom nie.

    Eskom hoop egter om met geskeduleerde kragonderbrekings minder ontwrigting te veroorsaak omdat mense vooraf sal kan beplan vir die beurtkragonderbrekings.

    Elke munisipaliteit sal beurtkragskedules aan verbruikers beskikbaar stel sodat hulle ingelig sal wees oor wanneer kragonderbrekings gaan voorkom.

    Die “nuwe fase” van beurtkrag sal vir die volgende drie maande duur.

    Beskou dit as “kragrantsoenering”, het mnr. Dickie Govender, woordvoerder van Johannesburg City Power, aan Rapport gesê.

    En al is daar genoeg krag, sal beurtkrag Eskom se tegnici die geleentheid bied om noodsaaklike instandhoudingswerk aan kragopwekkers te doen.

    Eskom sê in ’n verklaring die onderbrekings sal tussen 2 en 2½ uur duur. ’n Kragverbruiker sal elke tweede dag ’n beurtkragonderbreking hê.

    Dié benadering sal van môre tot 30 Junie 2008 toegepas word.

    Verbruikers sal nie meer as drie keer per week deur beurtkragonderbrekings geraak word nie, sê Eskom.

    ) Beurtkragskedules is beskikbaar by www.eskom. co.za, www.loadalert.co.za of by jou plaaslike munisipaliteit.



    Kry Rapport op jou Facebook-profiel

    Kliek hier vir groot afslag as jy inteken op Rapport!


        Vind
    Stuur jou video
    Afrikaanse boeke
    Internasionale Lotto
    Rapport-foto's
    Werkgeleenthede
    Piggs Peak Casino
        Stem
    Is dit geregverdig om belasting te weerhou uit protes teen swak dienslewering?
    Ja
    Nee
    Dit sal dinge net vererger

    Resultate
    Vorige Resultate
        Vind ou vriende
    Kies jou skool se provinsie
    en klik op die eerste letter van jou skool
    A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z
    Plaas jou GRATIS advertensie hier!
    SOEK | KOOP | VERKOOP







    Terug na bo