News24 | Die Burger | Volksblad | Beeld | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Streekkoerante | NetAfrikaans
Lotto nuusbrief
Kry die Lotto-uitslae elke Woensdag en Saterdag per e-pos! Kliek hier om in te teken.
Toer saam met Bokke
Wen 'n reis na Engeland en sien die Bokke op Twickenham.
Sondag 20 Julie 2008
  Soek Webwerf Argiewe Web  
Voorblad
Meer Nuus
Algemeen
Sport
Sake
Nuusfokus
Mandela90
Olimpiese Spele
Kommentaar
Hoofartikels
Rubrieke
Briewe
Invoegsels
Perspektief
Tydskrif
Motors
Streeknuus
Gauteng-Rapport
Kaap-Rapport
Multimedia
Video
Klank
Fotogalerye
Blogs
Redaksieblogs
Allerlei
Lotto
Nuusbriewe
Gewildste Stories
Musiekblitz
Loopbane24
Staatsdiensnuus
Spaarmaand
Stalmaats
City Press
Sondag
Weer
min maks
Bfn  2°C  20°C
Kpstd  12°C  16°C
Dbn  14°C  24°C
Jhb  3°C  17°C
Meer oor Rapport
Wie is ons
Adverteer
Kontak ons
Briewe vir publikasie
Ombudsman
Stuur jou video
Teken in
Argiewe
Bestel foto's

12/04/2008 20:20  - (SA)  
Jan Taks moet hoes vir ligverskaffers
Sonja Carstens    

  Druk artikel
  E-pos storie aan 'n vriend

Pretoria

Suid-Afrikaners moet alles wat hulle koop om die frustrasies van beurtkrag te oorbrug van hul belasting kan verhaal.

Só eis bykans 500 mense wat ’n internetpetisie onderteken het waarin die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) gevra gaan word om alle artikels wat aangekoop word om mense te help om midde-in die elektrisiteitskrisis normaal te funksioneer, teen belasting af te skryf.

Dié artikels sluit in kragopwekkers, gastoebehore, flitse, kerse, bystandsbatterye en batterye.

Mnr. Adrian Lackay, woordvoerder van die SAID, sê dié petisie met die nodige motiverings daarvoor sal aan die nasionale tesourie voorgelê word wat in oorleg met mnr. Trevor Manuel, minister van finansies, sal besluit of dit verder gevoer word.

“Die SAID pas die belasting toe wat deur die nasionale tesourie bepaal en deur die parlement goedgekeur word,” sê Lackay.

Die petisie kan gevind word by www.mypetition.co.za.



Kry Rapport op jou Facebook-profiel

Kliek hier vir groot afslag as jy inteken op Rapport!


    Vind
Stuur jou video
Afrikaanse boeke
Internasionale Lotto
Rapport-foto's
Werkgeleenthede
    Stem
Steun jy 'n SA-bod vir die 2020 Olimpiese Spele?
Ja, beslis!
Nee, beslis nie!
Ja, maar...

Resultate
Vorige Resultate
    Vind ou vriende
Kies jou skool se provinsie
en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP







Terug na bo