News24 | Die Burger | Volksblad | Beeld | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Streekkoerante | NetAfrikaans
Bose Roelien groet Binneland
Binnelanders se Roelien is loshande die mees gehate televisiekarakter in die land.
Video: Paaldans-fiasko
Paaldans doen dalk wondere vir die figuur, maar dis g'n kuur teen aggressie nie...
Sondag 11 Mei 2008
  Soek Webwerf Argiewe Web  
Voorblad
Meer Nuus
Algemeen
Sport
Sake
Nuusfokus
Super14
Olimpiese Spele
    Kragkrisis
Kommentaar
Hoofartikels
Rubrieke
Briewe
Invoegsels
Perspektief
Tydskrif
Motors
Streeknuus
Gauteng-Rapport
Kaap-Rapport
Allerlei
Video
Blogs
Lotto
Fotogalerye
Gewildste Stories
Loopbane24
Stalmaats
City Press
Sondag
Weer
min maks
Bfn  4°C  24°C
Kpstd  15°C  24°C
Dbn  17°C  26°C
Jhb  6°C  23°C
Meer oor Rapport
Wie is ons
Adverteer
Kontak ons
Briewe vir publikasie
Ombudsman
Stuur jou video
Teken in
Argiewe
Bestel foto's
SA kan enige oomblik weer in donkerte gehul wees - kenners
Eskom se skielike opskorting van beurtkrag is waarskynlik niks meer nie as ’n foefie om die maatskappy se slegte beeld te poets.

Beurtkrag knel private hospitale
26/04/2008 19:56
Die lewens van pasiënte in private hospitale is vir die regering klaarblyklik minder belangrik as die lewens van staatspasiënte.


Groter kragkrisis kom as ekonomie aanhou groei
26/04/2008 14:43
Suid-Afrika sal oor nege jaar in ’n groter kragkrisis as nou gedompel wees indien die land se ekonomie voortgaan om teen 3% per jaar te groei. Só het mnr. Andrew Kenny, onafhanklike ingenieur wat in energie spesialiseer.



Jan Taks moet hoes vir ligverskaffers
Suid-Afrikaners moet alles wat hulle koop om die frustrasies van beurtkrag te oorbrug van hul belasting kan verhaal.

Newcastle springbeurtkrag vry
Daar is een dorp in die land waar die inwoners nog nie ’n enkele uur sonder krag was nie – danksy hul slim stadsingenieurs.

Kragkrisis se einde in sig – en dis verniet!
’n Besproeiingsingenieur is besig om ’n kragopwekker te ontwerp wat met water werk en krag verniet kan voorsien. Mnr. André de Beer was, soos baie Suid-Afrikaners, moeg vir kragonderbrekings en het besluit om ’n plan te maak.

Eskom werk glo aan baie oplossings
Eskom “werk dat dit gons” vir die “dringende bekendstelling” van projekte waar die private sektor self krag sal opwek en oorskotkapasiteit aan Eskom sal lewer, sê pres. Thabo Mbeki.

Duisende afgedank, minder goud uitgehaal
Die kragkrisis het die land reeds derduisende werkgeleenthede gekos en nog uitdiensstellings kan volg, het die twee grootste myngroepe die afgelope week aangekondig.

Visvang, slaap - dis al wat myners kan doen
Op die sementstoep voor die drankwinkel in Glenharvie drom ’n groepie mans saam met ’n paar quarts Black Label. Na die weste, oor die grootpad, is dit te ver om te sien of die skagtoring van die Kloof-goudmyn weer draai.

Afskakel van geiser nie ’n besparing
Jy spaar nie krag of geld as jy gereeld jou geiser afskakel nie. Só sê geiservervaardigers en kenners oor die voorstelle van onder andere me. Buyelwa Sonjica, minister van minerale en energie, Eskom en stadsrade dat verbruikers hul geisers moet afskakel om krag te bespaar.

'SA is op Zim-pad'
Die kragkrisis bedreig Suid-Afrika se voortbestaan. “Ons is op die Zimbabwe-pad,” het mnr. Pik Botha die afgelope week aan Rapport gesê.

Afskakel van geiser nie ’n besparing
Jy spaar nie krag of geld as jy gereeld jou geiser afskakel nie. Só sê geiservervaardigers en kenners oor die voorstelle van onder andere me. Buyelwa Sonjica, minister van minerale en energie, Eskom en stadsrade dat verbruikers hul geisers moet afskakel om krag te bespaar.

Hele SA kragnetwerk kan vou
Suid-Afrika se kragkrisis is by die punt waar die héle land dae en selfs weke aaneen sonder krag kan wees.

Kragkrisis reeds 13 jaar gelede voorspel
Eskom se monopolie op kragvoorsiening, goedkoop krag, gebrekkige instandhouding en onaantreklike beleggingsmoontlikhede is die vernaamste redes waarom Suid-Afrika ’n kragkrisis beleef.

Tekort aan elektrisiteit, maar wyn is gelukkig nog volop
Die plaaslike wynbedryf gaan gebuk onder ’n inkomsteprobleem weens ’n wêreldwye oorskot aan wyn en die gepaardgaande laer pryse.

Private sektor reg om krag te verskaf
Talle maatskappye ondersoek tans maniere om die Eskom-krisis in ’n geldmaakgeleentheid te omskep deur self elektrisiteit op te wek en dit aan Eskom te verkoop. Maatskappye wat ideaal geposisioneer is sluit in spelers in die suiker-, mynbou-, chemikalieë- en papier- en pulpbedryf.

Eskom nader VF+ kundiges
Eskom gaan meer as 500 Suid-Afrikaners op ’n databasis van die Vryheidsfront Plus vir indiensneming oorweeg.

Staat se noodplan het te veel gebreke, sê kundiges
Die regering se noodplan om die kragkrisis aan te pak, is onvoldoende. Só waarsku kenners oor die krag-rantsoenplan wat eergister deur die regering bekend gemaak is.

Duisende armes wag vergeefs oor tekort aan vaardigheid
Duisende armes sal vergeefs wag vir elektrisiteit in hul huise omdat ’n gebrek aan kundigheid die regering se nasionale elektrifiseringsprogram ontspoor.

Buurlande se goedkoop SA krag
Buurlande wat krag van Eskom koop, betaal vier keer minder vir hul elektrisiteit as Suid-Afrikaanse huishoudings. Gesinne wat hul elektrisiteit regstreeks van Eskom kry, betaal 41,7c per kilowatt-uur (kWh) en diegene wat dit van munisipaliteite kry, betaal gemiddeld 44c/kWh.

Verbruikers het ’n saak teen Eskom
Die meeste kraggebruikers is nog onseker of hulle skadevergoeding van Eskom kan eis – maar regskenners sê hulle kan wel ’n moontlike eis teen die elektrisiteitsvoorsiener hê.

G’n krag, meer werk vir ADT
Kragonderbrekings en die batterye van alarmstelsels wat daardeur die gees gee, is die afgelope week as rede aangevoer waarom tegnici van die ADT-veiligheidsmaatskappy toegegooi is onder werk.
 
Kliek hier vir nog berigte

    Vind
Stuur jou video
Afrikaanse boeke
Internasionale Lotto
Rapport-foto's
    Stem
Is eerw. Frank Chikane nou 'n verskoning aan Adriaan Vlok verskuldig?
Ja
Nee

Resultate
Vorige Resultate
    Vind ou vriende
Kies jou skool se provinsie
en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP







Terug na bo