Buurlande se goedkoop SA krag
Buurlande wat krag van Eskom koop, betaal vier keer minder vir hul elektrisiteit as Suid-Afrikaanse huishoudings. Gesinne wat hul elektrisiteit regstreeks van Eskom kry, betaal 41,7c per kilowatt-uur (kWh) en diegene wat dit van munisipaliteite kry, betaal gemiddeld 44c/kWh.
Verbruikers het ’n saak teen Eskom
Die meeste kraggebruikers is nog onseker of hulle skadevergoeding van Eskom kan eis – maar regskenners sê hulle kan wel ’n moontlike eis teen die elektrisiteitsvoorsiener hê.
G’n krag, meer werk vir ADT
Kragonderbrekings en die batterye van alarmstelsels wat daardeur die gees gee, is die afgelope week as rede aangevoer waarom tegnici van die ADT-veiligheidsmaatskappy toegegooi is onder werk.
Kritieke dienste is gereed vir ’n algehele krag-ineenstorting
Suid-Afrika se lughawens, hospitale, banke en kommunikasiedienste is gereed om ’n landwye kragkrisis te hanteer indien die elektrisiteitsnetwerk die gees gee.
Duisende op waglyste vir operasies oor kragtekort
Vyfduisend pasiënte by die Chris Hani Baragwanath-, Johannesburg-, Pretoria Akademiese- en Dr. George Mukari-hospitale wag reeds maande vir eenvoudige operasies soos dié om katerakte te verwyder.
Klein firmas kan sluit weens krisis
Kleinsakeondernemings met klein winsmarges loop die gevaar om vanjaar hul deure te moet sluit as hulle nie voorsiening maak vir die gevolge van die nasionale kragvoorsieningskrisis, stygende rentekoerse en die hoë huurtariewe in winkelsentrums nie.
Loopbane: Moet jy betaal vir kraglose ure?
Moet werknemers betaal word as hulle weens beurtkrag nie hul werk kan verrig nie? Met die talle kragonderbrekings waaraan Suid-Afrikaners in die laaste tyd onderwerp word en wat skynbaar nog geruime tyd met ons gaan wees, ontstaan dié vraag.
Staat se noodplan het te veel gebreke, sê kundiges
Die regering se noodplan om die kragkrisis aan te pak, is onvoldoende. Só waarsku kenners oor die krag-rantsoenplan wat eergister deur die regering bekend gemaak is.
Gebruikers gaan klokslag
3 keer per week in duister sit
Beurtkrag tref die land van môre af ongeag of daar genoeg elektrisiteit beskikbaar is om die land van krag te voorsien.
Buurlande kry steeds elektrisiteit van SA
Swak prestasie dompel SA in ekonomiese krisis
Plan om armes van Eskom-verhoging te red
In ’n poging om arm huisgesinne ter wille te wees, sal die prys van elektrisiteit nie deur die bank 60% duurder word nie.
‘Niks klop 20 j. ervaring’
Suid-Afrika moet daarteen waak om transformasie en regstellende aksie oorhaastig toe te pas, want dit lei tot vaardigheidstekorte soos wat Eskom tans ondervind.
Eskom se soeklig
Die Eskom-sage soos hy die afgelope maande ontvou het is erg genoeg: die tekort aan elektrisiteit weens swak beplanning deur die elektrisiteitsvoorsiener; die regering wat lank die bou van nuwe kragsentrales gekeer het; die tekort aan vaardighede weens ondeurdagte regstellende aksie sodat bestaande stelsels nie behoorlik onderhou kon word nie...
Buurlande kry steeds elektrisiteit van SA
Ondanks maande se omstredenheid, kragonderbrekings én ’n verwagte kragtariefverhoging van 60% verskaf Eskom steeds krag aan sommige van Suid-Afrika se buurstate.
Beurtkrag knel private hospitale
Die lewens van pasiënte in private hospitale is vir die regering klaarblyklik minder belangrik as die lewens van staatspasiënte. |
|