News24 | Die Burger | Volksblad | Beeld | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Streekkoerante | NetAfrikaans
'Hy ly aan geheueverlies'
"Hy ly aan ernstige geheueverlies", sê Steve Hofmeyr se voormalige minnares, Janine van der Vyver.
Kate Moss in goud verewig
Sy is een van dié supermodelle van die wêreld - en superomstrede.
Sondag 5 Oktober 2008
  Soek Webwerf Argiewe Web  
Voorblad
Meer Nuus
Sport
Sake
In Diepte
Kommentaar
Hoofartikels
Rubrieke
Briewe
Invoegsels
Tydskrif
Motors
Streeknuus
Leef in Gauteng
Kaap-Rapport
Multimedia
Fotogalerye
Blogs
Redaksieblogs
Leserblogs
Allerlei
Lotto
Nuusbriewe
Gewildste Stories
Promosies
Musiekblitz
Loopbane24
Staatsdiensnuus
EPWP
Stalmaats
City Press
Sondag
Weer
min maks
Bfn  10°C  31°C
Kpstd  12°C  25°C
Dbn  16°C  25°C
Jhb  11°C  27°C
Meer oor Rapport
Wie is ons
Adverteer
Rapport-tariewe
Rapport.co.za-tariewe
Kontak ons
Briewe vir publikasie
Ombudsman
Stuur jou video
Teken in
Argiewe
Bestel foto's

19/07/2008 20:29  - (SA)  
Mandela kuier saam met uitgelese gaste
Dawie van Heerden    

  Druk artikel
  E-pos storie aan 'n vriend
Oudpres. Nelson Mandela en pres. Thabo Mbeki hou hande vas op sy verjaardag gister in Qunu. Mnr. Jacob Zuma is links agter Mandela. (Foto: GCIS/Elmond Jiyane)

Verwante Berigte
  • Spesiale bylae vier Madiba se 90 jaar

  • Qunu

    Oudpres. Nelson Mandela het gister sy uitgerekte 90ste verjaardagvieringe voortgesit met ’n makietie vir uitgelese gaste by sy huis in Qunu in die Oos-Kaap.

    Sowat 400 bevoorregtes het dié partytjie bygewoon.

    Daar was ook gerugte dat die kletskoningin Oprah Winfrey en die Hollywood-akteur Will Smith vir Madiba sou verras het.

    Hy het Vrydag ’n stil verjaardag saam met naaste familie en veral sy kleinkinders gevier.

    Vriende soos die menseregtekampvegter adv. George Bizos en oudmin. Mac Maharaj wat saam met Mandela op Robbeneiland aangehou is, was gister teenwoordig.

    Pres. Thabo Mbeki, sy adjunk, me. Phumzile Mlambo-Ngcuka, en die ANC-leier, mnr. Jacob Zuma, was daar om hom geluk te wens.

    Die Mandelas se bure en plaaslike inwoners is by die kospotte toegelaat, maar hulle kon nie by die markiestent uitkom waar die feesvieringe gehou is nie.

    Vrydag is drie beeste en “sekerlik meer as twintig” skape geslag vir die gaste wat aan ’n tradisionele Xhosa-maal sou smul.

    Vrydag was ook die tiende herdenking van sy huwelik met Gra?Machel, sy derde vrou.

    Sy geskenk van sy kinders en kleinkinders was ’n album met familiefoto’s en huldeblyke.

    Dit is in ’n blikomslag saamgebind.

    ’n Derde museum ter ere van die oud-president is ook gister ’n hanetree van sy huis af onthul.



    Kry Rapport op jou Facebook-profiel

    Kliek hier vir groot afslag as jy inteken op Rapport!


        Vind
    Motor- & huisversekering
    Direct Axis-Lenings
    Piggs Peak Casino
    Werkgeleenthede
    Afrikaanse boeke
    Stuur jou video
    Internasionale Lotto
    Rapport-foto's
        Stem
    Wie dink jy praat die waarheid, Steve of Janine?
    Steve
    Janine
    Mens sal nooit weet nie

    Resultate
    Vorige Resultate
        Vind ou vriende
    Kies jou skool se provinsie
    en klik op die eerste letter van jou skool
    A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z
    Plaas jou GRATIS advertensie hier!
    SOEK | KOOP | VERKOOP







    Terug na bo