News24 | Die Burger | Volksblad | Beeld | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Streekkoerante | NetAfrikaans
Charlize help VN
Charlize Theron is deur die Verenigde Nasies (VN) aangestel as vredesambassadeur.
Mej SA nou modeskouspel
Die nuwe formaat Mej SA-kompetisie beloof 'n modeskouspel soos Suid-Afrika nog nie gesien het nie.
  Soek Webwerf Argiewe Web  
Voorblad
Meer Nuus
Suid-Afrika
Sport
Sake
Wêreld
In Diepte
Kommentaar/Opinie
Hoofartikels
Rubrieke
Briewe
Invoegsels
Tydskrif
Motors
Reis
Streeknuus
Leef in Gauteng
Kaap-Rapport
Multimedia
Fotogalerye
Blogs
Redaksieblogs
Leserblogs
Allerlei
Lotto
Nuusbriewe
Gewildste Stories
Promosies
Loopbane24
Staatsdiensnuus
EPWP
Stalmaats
City Press
Sondag
Weer
min maks
Bfn  14°C  30°C
Kpstd  16°C  20°C
Dbn  21°C  29°C
Jhb  14°C  22°C
Meer oor Rapport
Wie is ons
Argiewe
Bestel foto's
Kontak
Redakteur
Web-redakteur
Nuusredakteur
Brieweredakteur
Ombudsman
Stuur jou video
Adverteer
Advertensiebestuurder
Nog Kontaknommers
Rapport-tariewe
Rapport.co.za-tariewe
Aflewerings
Teken in
Klagtes

25/07/2008 13:13  - (SA)  
In gesprek met...
    

  Druk artikel
  E-pos storie aan 'n vriend

Die Nelson Mandela-stigting is in 1999 as ’n kantoor vir president Nelson Mandela gestig ter voorbereiding van sy uittrede uit sy amp.

Die Nelson Mandela-stigting wat in Mandela-huis in Houghton gehuisves is, het uitgebrei en sluit die Nelson Mandela-sentrum vir herinnering & dialoog in wat deur werksaamhede en dialoog rakende noodsaaklike kwessies tot die vestiging van ’n regverdige samelewing bydra.

Terwyl Mandela steeds die kantoor gebruik, word die werk van sy stigting in dieselfde gebou voortgesit wat die vestiging van ’n argief van wêreldgehalte oor sy lewe, werk en nalatenskap insluit. Die program van dialoogvoering wat deur Mandela se voorbeeld van dialoog vir vrede geïnspireer is, is daartoe verbind om ’n platform vir gesprekvoering oor kritieke maatskaplike kwessies te bied. Die program van dialoogvoering wat Mothomang Daho bestuur, put uit Suid-Afrika se ryk tradisies van transformerende dialoogvoering, probleemoplossing en maatskaplike vernuwing met die doel om ’n beter begrip en bewustheid van probleme te fasiliteer en oplossings daarvoor te ondersoek.

Die sentrale kern van die program vir dialoogvoering is die Jaarlikse Nelson Mandela-lesing. Dit is vanjaar by die Walter Sisulu -gedenkplein in Kliptown, Soweto, aangebied, waar ook die Congress of the People die Vryheidsmanifes in 1955 aanvaar het. Die lesing is op 12 Julie deur die president van Liberië, Ellen Johnson-Sirleaf gelewer (sien bladsy 28). Bladsy 6 tot 24 handel oor die reeks In Gesprek Met en is dialoogvoering wat in pas is met die stigting se visie om deur Mandela se visie en werk ’n regverdige samelewing te bevorder.



Kry Rapport op jou Facebook-profiel

Kliek hier vir groot afslag as jy inteken op Rapport!


    Vind
Reis en Verblyf
Direct Axis-Lenings
Wen tot R1000 verniet
Motor- & huisversekering
Werkgeleenthede
Afrikaanse boeke
Rapport-foto's
    Stem
Wie is, volgens jou, mees "presidensieel"?
Mnr. Zuma
Mnr. Lekota
Pres. Motlanthe

Resultate
Vorige Resultate
    Vind ou vriende
Kies jou skool se provinsie
en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP







Terug na bo