News24 | Die Burger | Volksblad | Beeld | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Streekkoerante | NetAfrikaans
All Blacks wen rugby én harte
Dis nie net die Bokke wat swig voor die All Blacks nie - 'n Suid Afrikaanse model het ook vir 'n Kiwi geval.
Toer saam met Bokke
Wen 'n reis na Engeland en sien die Bokke op Twickenham.
Sondag 24 Augustus 2008
  Soek Webwerf Argiewe Web  
Voorblad
Meer Nuus
Algemeen
Sport
Sake
In Diepte
Nuusfokus
Mandela90
Olimpiese Spele
Kommentaar
Hoofartikels
Rubrieke
Briewe
Invoegsels
Tydskrif
    Motors
Streeknuus
Leef in Gauteng
Kaap-Rapport
Multimedia
Video
Klank
Fotogalerye
Blogs
Redaksieblogs
Leserblogs
Allerlei
Lotto
Nuusbriewe
Gewildste Stories
Musiekblitz
Loopbane24
Staatsdiensnuus
EPWP
Stalmaats
City Press
Sondag
Weer
min maks
Bfn  2°C  24°C
Kpstd  12°C  16°C
Dbn  18°C  27°C
Jhb  7°C  27°C
Meer oor Rapport
Wie is ons
Adverteer
Rapport-tariewe
Rapport.co.za-tariewe
Kontak ons
Briewe vir publikasie
Ombudsman
Stuur jou video
Teken in
Argiewe
Bestel foto's

19/04/2008 10:21  - (SA)  
Navigator uitgebrei
Medewerker    

  Druk artikel
  E-pos storie aan 'n vriend

Die Renault Scénic, wat sy buiging twaalf jaar gelede gemaak en die segment vir kompakte sogenaamde snoetbussies (veeldoelvoertuie) laat herleef het, word deesdae in Suid-Afrika as die Renault Scénic Navigator verkoop, en het pas ’n dieselweergawe bygekry.

Sedert 1996 is daar 2,8 miljoen eenhede van dié mensedraer geproduseer.

Die nuwe Scénic Navigator, wat in Februarie 2008 in Suid-Afrika bekend gestel is, het pas ’n dieselboetie ryker geword.

Die Navigator 1.9 dCi se kraglewering kom op 96 kW te staan, maar dit is sy 300 Nm wringkrag wat teen net 2 000 r.p.m. ontwikkel word wat hom laat uitblink.

Dié enjin is aan ’n 6-gang-transmissie gekoppel wat sy uiters gewillige verrigting regdeur die toerestrek vir enige taak beskikbaar hou.

Die Scénic Navigator met sy dieselenjin het net 6,0 l van dié voggies nodig om 100 km van ’n gemiddelde roete wat uit stadsverkeer en ooppadry bestaan, kaf te draf.



Kry Rapport op jou Facebook-profiel

Kliek hier vir groot afslag as jy inteken op Rapport!


    Vind
Stuur jou video
Afrikaanse boeke
Internasionale Lotto
Rapport-foto's
Werkgeleenthede
Piggs Peak Casino
    Stem
SA se swak prestasie in Beijing is...
Die atlete se eie skuld
Saskok (die owerhede) se skuld
'n aanduiding dat SA nie die talent het nie

Resultate
Vorige Resultate
    Vind ou vriende
Kies jou skool se provinsie
en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP







Terug na bo