News24 | Die Burger | Volksblad | Beeld | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Streekkoerante | NetAfrikaans
Lotto nuusbrief
Kry die Lotto-uitslae elke Woensdag en Saterdag per e-pos! Kliek hier om in te teken.
Toer saam met Bokke
Wen 'n reis na Engeland en sien die Bokke op Twickenham.
Sondag 20 Julie 2008
  Soek Webwerf Argiewe Web  
Voorblad
Meer Nuus
Algemeen
Sport
Sake
Nuusfokus
Mandela90
Olimpiese Spele
Kommentaar
Hoofartikels
Rubrieke
Briewe
Invoegsels
Perspektief
Tydskrif
    Motors
Streeknuus
Gauteng-Rapport
Kaap-Rapport
Multimedia
Video
Klank
Fotogalerye
Blogs
Redaksieblogs
Allerlei
Lotto
Nuusbriewe
Gewildste Stories
Musiekblitz
Loopbane24
Staatsdiensnuus
Spaarmaand
Stalmaats
City Press
Sondag
Weer
min maks
Bfn  2°C  20°C
Kpstd  12°C  16°C
Dbn  16°C  24°C
Jhb  3°C  17°C
Meer oor Rapport
Wie is ons
Adverteer
Kontak ons
Briewe vir publikasie
Ombudsman
Stuur jou video
Teken in
Argiewe
Bestel foto's

19/04/2008 20:10  - (SA)  
Rapport se Sippel wéér motorskrywer van die jaar
René-Jean van der Berg    

  Druk artikel
  E-pos storie aan 'n vriend
Egmont Sippel.


Johannesburg

Rapport se motorredakteur, Egmont Sippel, is pas as die Suid-Afrikaanse Gilde van Motorjoernaliste (SAGMJ) in samewerking met Nedbank as motorjoernalis van die jaar vir 2007 aangewys.

Dit is die derde keer dat Sippel het dié toekenning verower.

Hy is as wenner in vier kategorieë vir dié kompetisie aangewys en het pryse verower vir motors (koerante) en motorsport (koerante, tydskrifte en internet).

Hy is ook as naaswenner in die kategorieë motors (tydskrifte en internet) aangewys.

Hy is dertien jaar lank motorredakteur by Rapport.

Die SAGMJ het vanjaar sowat sewentig inskrywings vir verskillende kategorieë van die kompetisie van motorjoernaliste en -fotograwe oor die land ontvang.

Mnr. Marc Bow, ’n vryskutfotograaf, is as motorfotograaf van die jaar aangewys.

Bow se foto’s word dikwels in TopCar, ’n Media24-publikasie, gepubliseer. – René-Jean van der Berg



Kry Rapport op jou Facebook-profiel

Kliek hier vir groot afslag as jy inteken op Rapport!


    Vind
Stuur jou video
Afrikaanse boeke
Internasionale Lotto
Rapport-foto's
Werkgeleenthede
    Stem
Steun jy 'n SA-bod vir die 2020 Olimpiese Spele?
Ja, beslis!
Nee, beslis nie!
Ja, maar...

Resultate
Vorige Resultate
    Vind ou vriende
Kies jou skool se provinsie
en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP







Terug na bo