News24 | Die Burger | Volksblad | Beeld | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Streekkoerante | NetAfrikaans
Lotto nuusbrief
Kry die Lotto-uitslae elke Woensdag en Saterdag per e-pos! Kliek hier om in te teken.
Toer saam met Bokke
Wen 'n reis na Engeland en sien die Bokke op Twickenham.
Sondag 20 Julie 2008
  Soek Webwerf Argiewe Web  
Voorblad
Meer Nuus
Algemeen
Sport
Sake
Nuusfokus
Mandela90
Olimpiese Spele
Kommentaar
Hoofartikels
Rubrieke
Briewe
Invoegsels
Perspektief
Tydskrif
    Motors
Streeknuus
Gauteng-Rapport
Kaap-Rapport
Multimedia
Video
Klank
Fotogalerye
Blogs
Redaksieblogs
Allerlei
Lotto
Nuusbriewe
Gewildste Stories
Musiekblitz
Loopbane24
Staatsdiensnuus
Spaarmaand
Stalmaats
City Press
Sondag
Weer
min maks
Bfn  2°C  20°C
Kpstd  12°C  16°C
Dbn  14°C  24°C
Jhb  3°C  17°C
Meer oor Rapport
Wie is ons
Adverteer
Kontak ons
Briewe vir publikasie
Ombudsman
Stuur jou video
Teken in
Argiewe
Bestel foto's

10/05/2008 14:46  - (SA)  
BMW se twin-turbo 3.0-liter wen Enjin van die Jaar
Egmont Sippel    

  Druk artikel
  E-pos storie aan 'n vriend

BMW het oudergewoonte die Internasionale Enjin van die Jaar-toekennings met ses kategorie-oorwinnings oorheers, insluitend die algehele wenner.

En nog meer: dis die tweede agtereen- volgende jaar dat BMW se twin-turbo- weergawe van hul beroemde 3.0 liter reguit-6 petrolbron met die hoogste louere wegstap.

Dié enjin word plaaslik in die 135i en 335i-modelle gevind. BMW se nuwe X6 xDrive35i, wat deur einste bron gedryf word, verskyn ook binnekort in Suid-Afrika (sien prys by meegaande storie oor die X6 se internasionale bekendstelling).

Dis ook interessant om daarop te let dat sewe van die elf kategorie-wenners kleiner kapasiteit turbo-enjins is.

Die nuwe benadering tot groter krag en minder verbruik is duidelik om kleiner enjins aan te jaag.

Die jaarlikse toekennings word gedoen na ’n opname deur 65 joernaliste uit 32 lande.

Vanjaar se toekennings lyk só:

* Internasionale Enjin van die Jaar:

BMW 3.0 liter twin-turbo (135i, 335i, X6)

* Beste Nuwe Enjin van die Jaar:

BMW 2.0 liter bi-turbo diesel (123d)

* Groen Enjin van die Jaar:

Toyota 1.5 liter Hibried (Prius)

* Beste Verrigtingsenjin:

Porsche 3.6 liter Turbo (911 Turbo, 911 GT2)

* 1.0-liter of kleiner:

Toyota 1.0 (Toyota Aygo en Yaris, Peugeot 107, Citroën C1, Subaru Justy)

* 1.0 liter tot 1.4 liter:

Volkswagen 1.4 TSI Twincharger (Golf, Touran, Tiguan, Jetta)

* 1.4 liter tot 1.8 liter:

BMW-PSA 1.6 Turbo (Mini Cooper S en Clubman, Peugeot 207 en 308)

* 1.8 liter tot 2.0 liter:

VW/Audi 2.0 Turbo (Audi A3, A4, A6 en TT; VW Eos, Jetta en Golf GTi; Seat Altea en Leon; Skoda Octavia)

* 2.0 liter tot 2.5 liter:

Subaru 2.5 Turbo (Forester, Impreza, Outback, Legacy)

* 2.5 liter tot 3.0 liter:

BMW 3.0 twin-turbo (135i, 335i, X6)

* 3.0 liter tot 4.0 liter:

BMW 4.0 V8 (M3)

* Groter as 4.0 liter:

BMW 5.0 V10 (M5, M6)

* Meegaande foto is vir een van volgende jaar se sterkste kandidate, naamlik BMW se nuwe twin-turbo 4.4 liter V8 met direkte petrol-inspuiting wat pas in die maatskappy se nuwe X6 xDrive50i bekend gestel is (sien hoofstorie).



Kry Rapport op jou Facebook-profiel

Kliek hier vir groot afslag as jy inteken op Rapport!


    Vind
Stuur jou video
Afrikaanse boeke
Internasionale Lotto
Rapport-foto's
Werkgeleenthede
    Stem
Steun jy 'n SA-bod vir die 2020 Olimpiese Spele?
Ja, beslis!
Nee, beslis nie!
Ja, maar...

Resultate
Vorige Resultate
    Vind ou vriende
Kies jou skool se provinsie
en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP







Terug na bo