News24 | Die Burger | Volksblad | Beeld | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Streekkoerante | NetAfrikaans
Bose Roelien groet Binneland
Binnelanders se Roelien is loshande die mees gehate televisiekarakter in die land.
Video: Paaldans-fiasko
Paaldans doen dalk wondere vir die figuur, maar dis g'n kuur teen aggressie nie...
Sondag 11 Mei 2008
  Soek Webwerf Argiewe Web  
Voorblad
Meer Nuus
Algemeen
Sport
Sake
Nuusfokus
Super14
Olimpiese Spele
Kragkrisis
Kommentaar
Hoofartikels
Rubrieke
Briewe
Invoegsels
Perspektief
Tydskrif
    Motors
Streeknuus
Gauteng-Rapport
Kaap-Rapport
Allerlei
Video
Blogs
Lotto
Fotogalerye
Gewildste Stories
Loopbane24
Stalmaats
City Press
Sondag
Weer
min maks
Bfn  5°C  26°C
Kpstd  15°C  17°C
Dbn  13°C  28°C
Jhb  6°C  24°C
Meer oor Rapport
Wie is ons
Adverteer
Kontak ons
Briewe vir publikasie
Ombudsman
Stuur jou video
Teken in
Argiewe
Bestel foto's
Kopsmokkel
Egmont Sippel was pas in Amerika om die internasionale bekendstelling van BMW se nuwe sportaktiwiteitkoepee, die X6, by te woon. Meganies en dinamies skitter die nuweling. Maar konseptueel is hy moeilik om te verstaan.

BMW se twin-turbo 3.0-liter wen Enjin van die Jaar
10/05/2008 14:46
BMW het oudergewoonte die Internasionale Enjin van die Jaar-toekennings met ses kategorie-oorwinnings oorheers, insluitend die algehele wenner.


Mazda5 gekuur
03/05/2008 13:36
Mazda se middelslag-veeldoeler, die Mazda5, was net vroeër vanjaar nog ’n sterk kandidaat om met die titel SA Motor van die Jaar 2007 weg te stap, en pas is hy nog verder verbeter.

BMW se nuwe sportaktiwiteits-koepee, die X6.



C-klas Estate buig in SA
Mercedes-Benz se nuwe C-klas Estate, oftewel die stasiewa-weergawe van die C-klas, is pas in Suid-Afrika bekend gestel. Motor-Rapport was ten tyde van die geleentheid in Amerika om BMW se nuwe X6 te beproef. ’n Volledige verslag oor die X6 volg volgende week.

RF-uitgif vir Yaris
Toyota SA het beperkte RF-weergawes van hul Yaris-sedan en -luikrug bekend gestel. Albei is op Yaris T3+-spesifikasies geskoei.

Kleine Simson!
Volkswagen se lankverwagte Tiguan-veldpretryer is vandeesweek in Suid-Afrika bekend gestel. Egmont Sippel was in Amerika om BMW se nuwe X6 te ontmoet, maar het vroeëer vanjaar darem die kans gekry om VW se briljante nuwe TSI-enjins - wat ook in die Tuguan verskyn - te beproef.

X5 kry bi-turbo dieselkrag
BMW se X6 – of dan die wêreld se eerste sport-aktiwitetskoepee – is pas in Amerika bekendgestel. Egmont Sippel was daar om hom te ry.

Tydloos
Jaguar se skitterende nuwe XF is pas in die plaaslike motorryk se middelpremium-segmont losgelaat. Egmont Sippel het hom in die Wes-Kaap bestuur.

Rapport se Sippel wéér motorskrywer van die jaar
Rapport se motorredakteur, Egmont Sippel, is pas as die Suid-Afrikaanse Gilde van Motorjoernaliste (SAGMJ) in samewerking met Nedbank as motorjoernalis van die jaar vir 2007 aangewys.

Navigator uitgebrei
Die Renault Scénic, wat sy buiging twaalf jaar gelede gemaak en die segment vir kompakte sogenaamde snoetbussies (veeldoelvoertuie) laat herleef het, word deesdae in Suid-Afrika as die Renault Scénic Navigator verkoop.

Mr Bean se tjor nou retro
Wie sou ooit kon dink Mr Bean se gunsteling-ryding sou as retro-model herleef en ongekende sukses regoor die wêreld behaal?

308 arriveer stil-stil
Bekendstellingsritte vir Peugeot se 307-opvolger, die 308, het reeds in November laasjaar plaasgevind. Die klein Pug (en dis 'n populêre afkorting vir Peugeot) het pas egter eers die mark binnegesypel. Egmont Sippel skryf.

Lexus behou waarde beste
Buiten Bentleys en dies meer is die Lexus LS460 volgens ons die beste weeldelimousine te wêreld. G'n wonder die motor is laasjaar tot Wêreldmotor van die Jaar gekroon nie. Die afgelope jaar het die IS250 en GS300 die beste inruilwaardes in hul onderskeie segmente behaal. Egmont Sippel skryf.

Hyundai koop nie (deel van) GM nie
Wêreldwyd vaar General Motors beter en beter. Dis ons mening dat die ware generaal, naamlik Bob Lutz, baie hiermee te doen het. Sedert sy aanstelling rondom die eeu-wenteling het Lutz - wat in die 1990's wondere vir Chrysler verrig het - heelwat klem op goeie ontwerp begin plaas.

X-Tra ruim en veelsydig
Nissan se nuwe X-Trail mag dalk soos die oue lyk, maar hy's groter en ruimer en elke bakpaneel is nuut. Danksy 'n slim 4x4-stelsel is hy nou ook nóg veelsydiger. Egmont Sippel het bekendstellingsritte in die Wes-Kaap en die Swartland bygewoon.

Strydrosse kry nuwe baadjies
Nissan het dié maand twee bestaande modelle opgekikker. Die Pathfinder-reeks pronk nou met ’n paar opwindende nuwighede soos ’n vooraanstaande Bose-klankstelsel en Bluetooth-versoenbare verbinding vir al die modelle.

Op koers!
BMW se Nuwe Mini, wat die Europese mark in April 2001 gehaal het, is van meet af aan deur opwindende, renstelagtige hantering gekenmerk. Stilering en ruimte was, onses insiens, egter swak punte. Die Nuwe Mini, was laas jaar in SA bekend gestel is, se veel mooier rooster, beter gedefinieerde agterligte en 'n paar subtiele meganiese veranderinge het 'n stewige sprong meegebring. Maar die Mini Cooper Clubman is die beste Mini nóg, seg Egmont Sippel ná vandeesweek se bekendstellingsritte deur 'n paar Wes-Kaapse bergpasse.

    Vind
Stuur jou video
Afrikaanse boeke
Internasionale Lotto
Rapport-foto's
    Stem
Is eerw. Frank Chikane nou 'n verskoning aan Adriaan Vlok verskuldig?
Ja
Nee

Resultate
Vorige Resultate
    Vind ou vriende
Kies jou skool se provinsie
en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP







Terug na bo