News24 | Die Burger | Volksblad | Beeld | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Streekkoerante | NetAfrikaans
Charlize help VN
Charlize Theron is deur die Verenigde Nasies (VN) aangestel as vredesambassadeur.
Mej SA nou modeskouspel
Die nuwe formaat Mej SA-kompetisie beloof 'n modeskouspel soos Suid-Afrika nog nie gesien het nie.
  Soek Webwerf Argiewe Web  
Voorblad
Meer Nuus
Suid-Afrika
Sport
Sake
Wêreld
In Diepte
Kommentaar/Opinie
Hoofartikels
Rubrieke
Briewe
Invoegsels
Tydskrif
Motors
Reis
Streeknuus
Leef in Gauteng
Kaap-Rapport
Multimedia
Fotogalerye
Blogs
Redaksieblogs
Leserblogs
Allerlei
Lotto
Nuusbriewe
Gewildste Stories
Promosies
Loopbane24
Staatsdiensnuus
EPWP
Stalmaats
City Press
Sondag
Weer
min maks
Bfn  14°C  30°C
Kpstd  16°C  20°C
Dbn  21°C  29°C
Jhb  14°C  22°C
Meer oor Rapport
Wie is ons
Argiewe
Bestel foto's
Kontak
Redakteur
Web-redakteur
Nuusredakteur
Brieweredakteur
Ombudsman
Stuur jou video
Adverteer
Advertensiebestuurder
Nog Kontaknommers
Rapport-tariewe
Rapport.co.za-tariewe
Aflewerings
Teken in
Klagtes

14/08/2008 15:24  - (SA)  
Topkunstenaars bied musiekervaring
    

  Druk artikel
  E-pos storie aan 'n vriend

Rapport, Van Loveren & RSG stel bekend: Musiekblitz! ’n Unieke konsertreeks wat van Suid-Afrika se topkunstenaars inspan om ‘n onvergeetlike musiekervaring te bied.

Jannie Moolman en Annake de Villiers tree op as gasheer en –vrou.

In Natal, Mpumalanga en die Vrystaat deel hulle die verhoog met ‘n ikoon in die Afrikaanse musiekbedryf, Coenie de Villiers.

Net voor dit maak die toer ‘n draai in die Wes- en Oos-Kaap met die bekende liedjieskrywer en sangeres, Lize Beekman en die immergewilde Brandon October.

Wat kan ‘n mens verwag? In kort: klassieke en kontemporêre musiek wat kook!

Koop Rapport elke Sondag vir meer inligting.

Luister ook na RSG vir die jongste nuus oor die toer en vir verskeie geleenthede om lekker pryse in die SMS-kompetisies los te slaan.

Die Program



Kry Rapport op jou Facebook-profiel

Kliek hier vir groot afslag as jy inteken op Rapport!


    Vind
Reis en Verblyf
Direct Axis-Lenings
Wen tot R1000 verniet
Motor- & huisversekering
Werkgeleenthede
Afrikaanse boeke
Rapport-foto's
    Stem
Wie is, volgens jou, mees "presidensieel"?
Mnr. Zuma
Mnr. Lekota
Pres. Motlanthe

Resultate
Vorige Resultate
    Vind ou vriende
Kies jou skool se provinsie
en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP







Terug na bo