| News24 | Die Burger | Volksblad | Beeld | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Streekkoerante | NetAfrikaans | ||||||
|
|
|||||
![]() |
||||||
|
|
||||||
| Voorblad | |||||||||||||||
| Meer Nuus | |||||||||||||||
| Suid-Afrika | |||||||||||||||
| Sport | |||||||||||||||
| Sake | |||||||||||||||
| Wêreld | |||||||||||||||
| In Diepte | |||||||||||||||
| Kommentaar/Opinie | |||||||||||||||
| Hoofartikels | |||||||||||||||
| Rubrieke | |||||||||||||||
| Briewe | |||||||||||||||
| Invoegsels | |||||||||||||||
| Tydskrif | |||||||||||||||
| Motors | |||||||||||||||
| Reis | |||||||||||||||
| Streeknuus | |||||||||||||||
| Leef in Gauteng | |||||||||||||||
| Kaap-Rapport | |||||||||||||||
| Multimedia | |||||||||||||||
| Fotogalerye | |||||||||||||||
| Blogs | |||||||||||||||
| Redaksieblogs | |||||||||||||||
| Leserblogs | |||||||||||||||
| Allerlei | |||||||||||||||
| Lotto | |||||||||||||||
| Nuusbriewe | |||||||||||||||
| Gewildste Stories | |||||||||||||||
| Promosies | |||||||||||||||
| Loopbane24 | |||||||||||||||
| Staatsdiensnuus | |||||||||||||||
| EPWP | |||||||||||||||
| Stalmaats | |||||||||||||||
| City Press | |||||||||||||||
| Sondag | |||||||||||||||
| Weer | |||||||||||||||
|
|||||||||||||||
| Meer oor Rapport | |||||||||||||||
| Wie is ons | |||||||||||||||
| Argiewe | |||||||||||||||
| Bestel foto's | |||||||||||||||
| Kontak | |||||||||||||||
| Redakteur | |||||||||||||||
| Web-redakteur | |||||||||||||||
| Nuusredakteur | |||||||||||||||
| Brieweredakteur | |||||||||||||||
| Ombudsman | |||||||||||||||
| Stuur jou video | |||||||||||||||
| Adverteer | |||||||||||||||
| Advertensiebestuurder | |||||||||||||||
| Nog Kontaknommers | |||||||||||||||
| Rapport-tariewe | |||||||||||||||
| Rapport.co.za-tariewe | |||||||||||||||
| Aflewerings | |||||||||||||||
| Teken in | |||||||||||||||
| Klagtes | |||||||||||||||
|
06/08/2008 11:58 - (SA)
Musiekblitz-Toer
15 Aug Calvinia Kontak Persoon Memci van Wyk Tel vir kaartjies 027-3412636 Plek: Trompnel Saal Tyd: 19h00 Verblyf Geborg: Hantamhuis Prys van die kaartjies R100.00 Mense sit aan tafels en daar sal ’n Skaap op die spit wees en mense kan borde kos daar koop. Van Loveren wyne ook beskikbaar vir verkope Die Hamtamhuis Calvinia Calvinia, founded in 1851, lies at the foot of the Hantam Mountains and is the region’s key growth point and one of the country`s largest wool-producing areas. 16 Aug Paarl Kontak Persoon Cornel le Roux Tel vir kaartjies 083-2460771 Tyd: 19h00 Plek: Paarl Toringkerksaal Verblyf Geborg: Nee Prys van die kaartjies R80.00 Die Paarl Toringkerk Op Dinsdag 20 Maart 1877 is die eerste kerkgebou ingewy op die plek waar die kerksaal tans staan. Die kleed op die preekstoel was ’n engel met die evangelie in sy hand – Het Eeuwige Evangelie. Onder leiding van Seppie de Villiers en ds WA Joubert is die huidige Toringkerk se hoeksteen op 8 April 1905 deur dr Andrew Murray gelê. Die kerkgebou het ?19600 gekos. Dit sluit nie die ?3000 vir die grond in nie. Die banke, preekstoel, orrel, ligte en omheining het ’n verdere ?4570 gekos. Dr FB Meyer, die internasionale opwekkingsprediker, het op besoek aan SA die kerk “a dream of beauty” genoem. 17 en 18 Aug Die Boer Durbanville Kontak Persoon Elsa Smit Tel vir kaartjies 021-9793911 Plek: Die Boer Verblyf Geborg: Nee Prys van die kaartjies R130.00 17 Aug ‘n middag vertoning waar elkeen ‘n Rapport kry en die vertoning begin om 13h00 – Van Loveren Wynproe 18 Aug die aand vertoning begin om 20h00. – Van Loveren Wynproe Die Boer in Durbanville ’n Dekkingsfooi van R 35 per persoon word gehef op diegene wat tafels beset sonder om te eet. Heerlike spyskaart, kom vroeg en om een van die smulgeregte te bestel voor die vertoning. 21 Aug Van Loveren Wynkelder - Robertson Kontak Persoon Surene de Wet Tel vir kaartjies 023-6151505 Tyd: 19h00 Plek: Van Loveren Wynkelder Verblyf Geborg: Nee Prys van die kaartjies R80.00 Wynproe voor die vertoning The Van Loveren Estate is situated 160 kilometers from Cape Town, in the Breede River Valley between Robertson and Bonnievale. It has been in the Retief Family for over three generations. The cellar is a must to visit when in the area. The cellar is an icon along the road to Bonnievale and cannot be missed. Scarlet cannas along the borders distinctly mark the property. The estate has been in the Retief family since 1937 and is named after Christina van Loveren, an ancestor of Jean Retief, who arrived at the Cape in 1699. The tasting room and cellar at Van Loveren are surrounded by Jean Retief’s magnificent garden. This garden is known for its beautiful hydrangeas, trees, roses and cycads. Visitors are encouraged to enjoy the peace and tranquility the garden offers and taste Van Loveren wines in a relaxed, informal setting under the large shade trees, each with a history of its own. 22 Aug Swellendam Kontak Persoon Ada Oosthuizen Tel vir kaartjies 028-5143568 Tyd: 19h00 Plek: Landbou Gemeenskapsaal Verblyf Geborg: Aanhuizen Gastehuis Prys van die kaartjies R100.00 Ete: Vingerete tydens vertoning NG Kerk Swellendam 23 Aug Clanwilliam Kontak Persoon Lize Basson Tel vir kaartjies 07-4822120 Tyd: 19h00 Plek: Augsburg Landbou Gimnasium Skoolsaal Verblyf Geborg: Die Waenshuis Gastehuis en Yellow Aloe Prys van die kaartjies R80.00 The Yellow Aloe Die Waenhuis Gastehuis The original Wagon Shed of the farm Patrysvlei 3.5 km outside Clanwilliam on a fruit farm, this charming accommodation has its own garden and guests have access to the swimming pool. Self-catering or Bed & Breakfast, it has 4 double bedrooms (air-con or overhead fans), fully equipped kitchen, TV, fireplace, outside table and chairs and braai facilities. The farm offers lovely walks in uncultivated mountain veld and excellent bird viewing. 27 Aug Welkom Kontak Persoon Joanita Tonks Tel vir kaartjies 057-3915700 Tyd: 118h30 Plek: Goldfields Casino Verblyf Geborg: Constantia Estate Prys van die kaartjies R80.00 Sal stuur 28 Aug Kimberley Kontak Persoon Corne Thompson Tel vir kaartjies 053-8325015 Tyd: 18h00 Plek: Noord Kaap Teater – Gariepfees - Computicket Prys van die kaartjies R80.00 ABSA Noordkaap Teater Donderdag 28 Aug om 18:00 (SG) R80 Rapport se landswye Musiek blitz toer maak Donderdag, 28 Augustus ‘n draai by die Gariepfees. Drie van Suid-?Afrika se top kunstenaars, by name Jannie Moolman, Lize Beekman en Annake de Villiers gaan sorg vir ‘n onvergeetlike aand van musiek. Hierdie gedugte span word musikaal ondersteun deur ‘n vierstuk orkes wat voorwaar die verhoog aan die brand gaan speel. Feesgangers kan uitsien na ‘n stylvolle en sielvolle vertoning met treffers soos: 0 Sole Mio, Ek kom Huistoe, Dankbaar vir Aeroplanes, Sonneblom uit Bethlehem en die Bach Toccata. Die vertoning begin 18:00 in die Noordkaap Teater. Moenie hierdie geleentheid misloop om ‘n topgehalte vertoning met die talentvolle driemanskap op een verhoog te sien en beleef nie. 29 Aug - Malmesbury Kontak Persoon Charmaine Louw Tel vir kaartjies 022-4872000 Tyd: 20h00 Plek: Molfees, Malmesbury – Pepsi Tent Prys van die kaartjies R85.00 – Sluit al die ander vertonings in
|
|||||||||||||||||
![]() |
|||||||||||||||||
|
|
|||||||||||||||||
|
|
|||||||||||
|
|
|||||||||||
|
|||||||||||
|
|