News24 | Die Burger | Volksblad | Beeld | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Streekkoerante | NetAfrikaans
Charlize help VN
Charlize Theron is deur die Verenigde Nasies (VN) aangestel as vredesambassadeur.
Mej SA nou modeskouspel
Die nuwe formaat Mej SA-kompetisie beloof 'n modeskouspel soos Suid-Afrika nog nie gesien het nie.
  Soek Webwerf Argiewe Web  
Voorblad
Meer Nuus
Suid-Afrika
Sport
Sake
Wêreld
In Diepte
Kommentaar/Opinie
Hoofartikels
Rubrieke
Briewe
Invoegsels
Tydskrif
Motors
Reis
Streeknuus
Leef in Gauteng
Kaap-Rapport
Multimedia
Fotogalerye
Blogs
Redaksieblogs
Leserblogs
Allerlei
Lotto
Nuusbriewe
Gewildste Stories
Promosies
Loopbane24
Staatsdiensnuus
EPWP
Stalmaats
City Press
Sondag
Weer
min maks
Bfn  14°C  30°C
Kpstd  16°C  20°C
Dbn  21°C  29°C
Jhb  14°C  22°C
Meer oor Rapport
Wie is ons
Argiewe
Bestel foto's
Kontak
Redakteur
Web-redakteur
Nuusredakteur
Brieweredakteur
Ombudsman
Stuur jou video
Adverteer
Advertensiebestuurder
Nog Kontaknommers
Rapport-tariewe
Rapport.co.za-tariewe
Aflewerings
Teken in
Klagtes

29/09/2007 11:01  - (SA)  
SA proteslied haal top-100
Karin Burger    

  Druk artikel
  E-pos storie aan 'n vriend

Kaapstad

As Fokofpolisiekar gedink het hulle is omstrede, moet hulle weer dink. In ’n Nederlandse meningspeiling het een van die Suid-Afrikaanse groep The Buckfever Underground se liedjies die lys van die wêreld se top-100 protesliedjies van alle tye gehaal.

Dié liedjie, Die volk (is in die k*k), is op hul album Jou medemens is dood.

Die liedjie handel oor die ontnugtering van jong Afrikaners in post-apartheid-Suid-Afrika.

Die gewilde Nederlandse sanger Stef Bos het die liedjie, wat hy ontdek het terwyl hy jare gelede in Suid-Afrika saam met Than-di Klaasen en wyle Johannes Kerkorrel gewerk het, voorgestel vir die peiling.

Ander kunstenaars wat ook die lys gehaal het, sluit in Bob Dylan, Bob Marley, Bruce Springsteen, Eminem, John Lennon, Marvin Gaye, Neil Young, Patti Smith en U2.

The Buckfever Underground het pas hul nuutste album, Saves, bekend gestel.

) Van die lirieke is:

“Storie van sonde by monde van die kombuiskasradio wat ewe grys en sedig en novilon-geel jou lewe se hande beperk tot ketels en wasgoed en stofsuiers,

Grootuier-koei, jou moeisame mens, jou grensende stuk lap, jou sagging borste, jou Parow-vriendinne, jou gek, gek obsessie met Steve Hofmeyr en Huisgenoot-heroes en bondgenootlose naweke vol popcorn en pap en braaivleis en buurmanne vol grappe,

Trippe trappe trone, die volk is in die k*k …”



Kry Rapport op jou Facebook-profiel

Kliek hier vir groot afslag as jy inteken op Rapport!


    Vind
Reis en Verblyf
Direct Axis-Lenings
Wen tot R1000 verniet
Motor- & huisversekering
Werkgeleenthede
Afrikaanse boeke
Rapport-foto's
    Stem
Wie is, volgens jou, mees "presidensieel"?
Mnr. Zuma
Mnr. Lekota
Pres. Motlanthe

Resultate
Vorige Resultate
    Vind ou vriende
Kies jou skool se provinsie
en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP







Terug na bo