| News24 | Die Burger | Volksblad | Beeld | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Streekkoerante | NetAfrikaans | ||||||
|
|
|||||
![]() |
Sondag 24 Augustus 2008 | |||||
|
|
||||||
| Voorblad | |||||||||||||||
| Meer Nuus | |||||||||||||||
| Algemeen | |||||||||||||||
| Sport | |||||||||||||||
| Sake | |||||||||||||||
| In Diepte | |||||||||||||||
| Nuusfokus | |||||||||||||||
| Mandela90 | |||||||||||||||
| Olimpiese Spele | |||||||||||||||
| Kommentaar | |||||||||||||||
| Hoofartikels | |||||||||||||||
| Rubrieke | |||||||||||||||
| Briewe | |||||||||||||||
| Invoegsels | |||||||||||||||
| Tydskrif | |||||||||||||||
| Motors | |||||||||||||||
| Streeknuus | |||||||||||||||
| Leef in Gauteng | |||||||||||||||
| Kaap-Rapport | |||||||||||||||
| Multimedia | |||||||||||||||
| Video | |||||||||||||||
| Klank | |||||||||||||||
| Fotogalerye | |||||||||||||||
| Blogs | |||||||||||||||
| Redaksieblogs | |||||||||||||||
| Leserblogs | |||||||||||||||
| Allerlei | |||||||||||||||
| Lotto | |||||||||||||||
| Nuusbriewe | |||||||||||||||
| Gewildste Stories | |||||||||||||||
| Musiekblitz | |||||||||||||||
| Loopbane24 | |||||||||||||||
| Staatsdiensnuus | |||||||||||||||
| EPWP | |||||||||||||||
| Stalmaats | |||||||||||||||
| City Press | |||||||||||||||
| Sondag | |||||||||||||||
| Weer | |||||||||||||||
|
|||||||||||||||
| Meer oor Rapport | |||||||||||||||
| Wie is ons | |||||||||||||||
| Adverteer | |||||||||||||||
| Rapport-tariewe | |||||||||||||||
| Rapport.co.za-tariewe | |||||||||||||||
| Kontak ons | |||||||||||||||
| Briewe vir publikasie | |||||||||||||||
| Ombudsman | |||||||||||||||
| Stuur jou video | |||||||||||||||
| Teken in | |||||||||||||||
| Argiewe | |||||||||||||||
| Bestel foto's | |||||||||||||||
|
23/02/2008 21:56 - (SA)
Mediese fakulteit skepties-optimisties Maryna van Wyk
Bloemfontein Indien mnr. Danie Krugel se elektroniese toestel deur medici goedgekeur en aanvaar word, kan dit een van die belangrikste uitvindsels vir die mediese wetenskap wees. Maar prof. Louis Goedhals, hoof van die departement onkologie in die Universiteit van die Vrystaat (UV) se fakulteit gesondheidswetenskappe, is egter effe skepties oor die toestel. Goedhals het Donderdag ietwat huiwerig gereageer op die nuus oor Krugel se toestel wat kanker “raaksien” deur te sê dat “enigiets seker moontlik is”. Hy sal die aannames eers glo wanneer die stelsel aan wetenskaplike toetsing onderwerp is. Goedhals sê Krugel se toestel sal eerstens aan ’n etiekkomitee van ’n universiteit se mediese fakulteit voorgelê moet word. Dié komitee moet goedkeuring verleen dat verskeie weefselmonsters gebruik kan word vir navorsing met die stelsel. Dan moet die elektroniese stelsel gepatenteer word. “Indien die uitvinding wetenskaplik bevestig word, is die regte daarop in geldwaarde biljoene werd.” sê Goedhals,
|
||||||||||||||||
![]() |
||||||||||||||||
|
|
||||||||||||||||
|
|
|||||||||||
|
|
|||||||||||
|
|||||||||||
|
|