News24 | Die Burger | Volksblad | Beeld | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Streekkoerante | NetAfrikaans
Bose Roelien groet Binneland
Binnelanders se Roelien is loshande die mees gehate televisiekarakter in die land.
Video: Paaldans-fiasko
Paaldans doen dalk wondere vir die figuur, maar dis g'n kuur teen aggressie nie...
Sondag 11 Mei 2008
  Soek Webwerf Argiewe Web  
Voorblad
Meer Nuus
   Algemeen
Sport
Sake
Nuusfokus
Super14
Olimpiese Spele
Kragkrisis
Kommentaar
Hoofartikels
Rubrieke
Briewe
Invoegsels
Perspektief
Tydskrif
Motors
Streeknuus
Gauteng-Rapport
Kaap-Rapport
Allerlei
Video
Blogs
Lotto
Fotogalerye
Gewildste Stories
Loopbane24
Stalmaats
City Press
Sondag
Weer
min maks
Bfn  5°C  24°C
Kpstd  15°C  24°C
Dbn  16°C  24°C
Jhb  7°C  23°C
Meer oor Rapport
Wie is ons
Adverteer
Kontak ons
Briewe vir publikasie
Ombudsman
Stuur jou video
Teken in
Argiewe
Bestel foto's

03/05/2008 20:08  - (SA)  
48 uur in die tou vir Madonna se 4 minute
    

  Druk artikel
  E-pos storie aan 'n vriend


Fanatiese aanhangers van die pop-diva Madonna het meer as 48 uur in ’n tou gestaan om gratis kaartjies te kry vir ’n konsert wat haar Hard Candy-album bekend stel.

“Dis my manier om vir my aanhangers dankie te sê,” het Madonna (49) gesê voor die aanvang van dié konsert Woensdagaand in New York.

Gratis kaartjies is uitgedeel aan bewonderaars wat voor in die ry gestaan het.

Sy het saam met Justin Timber-lake in die Roseland Ballroom opgetree en hulle het die skare op hul voete gehad met die nuwe treffer 4 Minutes .

Dié liedjie is maar die tweede liedjie tot nog toe waarvan digitale verkope van eksemplare in vyf weke die een-miljoen-kerf verbygesteek het.

Rihanna was eerste.

Madonna het tydens die konsert van dertig minute onder meer die liedjies Candy Shop en Miles Away gesing.

• Hard Candy volg op Madonna se Confessions on a Dance Floor-album, waarvan meer as agt miljoen eksemplare wêreldwyd verkoop is.



Kry Rapport op jou Facebook-profiel

Kliek hier vir groot afslag as jy inteken op Rapport!


    Vind
Stuur jou video
Afrikaanse boeke
Internasionale Lotto
Rapport-foto's
    Stem
Is eerw. Frank Chikane nou 'n verskoning aan Adriaan Vlok verskuldig?
Ja
Nee

Resultate
Vorige Resultate
    Vind ou vriende
Kies jou skool se provinsie
en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP







Terug na bo