| News24 | Die Burger | Volksblad | Beeld | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Streekkoerante | NetAfrikaans | ||||||
|
|
|||||
![]() |
Sondag 11 Mei 2008 | |||||
|
|
||||||
| Voorblad | |||||||||||||||
| Meer Nuus | |||||||||||||||
| Algemeen | |||||||||||||||
| Sport | |||||||||||||||
| Sake | |||||||||||||||
| Nuusfokus | |||||||||||||||
| Super14 | |||||||||||||||
| Olimpiese Spele | |||||||||||||||
| Kragkrisis | |||||||||||||||
| Kommentaar | |||||||||||||||
| Hoofartikels | |||||||||||||||
| Rubrieke | |||||||||||||||
| Briewe | |||||||||||||||
| Invoegsels | |||||||||||||||
| Perspektief | |||||||||||||||
| Tydskrif | |||||||||||||||
| Motors | |||||||||||||||
| Streeknuus | |||||||||||||||
| Gauteng-Rapport | |||||||||||||||
| Kaap-Rapport | |||||||||||||||
| Allerlei | |||||||||||||||
| Video | |||||||||||||||
| Blogs | |||||||||||||||
| Lotto | |||||||||||||||
| Fotogalerye | |||||||||||||||
| Gewildste Stories | |||||||||||||||
| Loopbane24 | |||||||||||||||
| Stalmaats | |||||||||||||||
| City Press | |||||||||||||||
| Sondag | |||||||||||||||
| Weer | |||||||||||||||
|
|||||||||||||||
| Meer oor Rapport | |||||||||||||||
| Wie is ons | |||||||||||||||
| Adverteer | |||||||||||||||
| Kontak ons | |||||||||||||||
| Briewe vir publikasie | |||||||||||||||
| Ombudsman | |||||||||||||||
| Stuur jou video | |||||||||||||||
| Teken in | |||||||||||||||
| Argiewe | |||||||||||||||
| Bestel foto's | |||||||||||||||
|
03/05/2008 20:08 - (SA)
Gratis Viagra vir mans bo sestig ananova.com
’n Chileense burgemeester deel nou gratis Viagra-pille aan die ouer garde in sy dorp uit. Dr. Gonzalo Navarette Munoz sê hy wil die senior burgers se lewenskwaliteit verbeter, berig die BBC. Volgens Munoz wil hy alle mans ouer as 60 in die Santiago-woonbuurt Lo Prado die geleentheid gee om hulle blou pilletjies te bekom – op die belastingbetalers se rekening. Hy is aangespoor tot dié stap omdat ouer pasiënte tydens sy loopbaan as dokter by hom gekla het oor hul treu-rige sekslewe. “Aptekers gaan binne die volgende paar dae dié pille in hul apteke beskikbaar hê. My kantoor sal die rekening daarvoor betaal,” beloof hy. Hy beplan om vier keer per maand Viagra uit te deel aan mans wat dit vra én wat ’n mediese toets slaag. Tot dusver het 1 500 mans al belangstelling getoon. Voorlopige berekeninge toon die burgemeester se plan gaan in die eerste jaar sowat R150 000 kos. Sy kritici sê dis deel van Munoz se strategie om weer as eerste burger verkies te word, maar hy hou vol hy lewer net ’n diens aan sy gemeenskap.
|
||||||||||||||||
![]() |
||||||||||||||||
|
|
||||||||||||||||
|
|
|||||||||||
|
|
|||||||||||
|
|||||||||||
![]() |
|
|
|