News24 | Die Burger | Volksblad | Beeld | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Streekkoerante | NetAfrikaans
Bose Roelien groet Binneland
Binnelanders se Roelien is loshande die mees gehate televisiekarakter in die land.
Video: Paaldans-fiasko
Paaldans doen dalk wondere vir die figuur, maar dis g'n kuur teen aggressie nie...
Sondag 11 Mei 2008
  Soek Webwerf Argiewe Web  
Voorblad
Meer Nuus
   Algemeen
Sport
Sake
Nuusfokus
Super14
Olimpiese Spele
Kragkrisis
Kommentaar
Hoofartikels
Rubrieke
Briewe
Invoegsels
Perspektief
Tydskrif
Motors
Streeknuus
Gauteng-Rapport
Kaap-Rapport
Allerlei
Video
Blogs
Lotto
Fotogalerye
Gewildste Stories
Loopbane24
Stalmaats
City Press
Sondag
Weer
min maks
Bfn  5°C  24°C
Kpstd  15°C  24°C
Dbn  16°C  24°C
Jhb  7°C  23°C
Meer oor Rapport
Wie is ons
Adverteer
Kontak ons
Briewe vir publikasie
Ombudsman
Stuur jou video
Teken in
Argiewe
Bestel foto's

03/05/2008 21:11  - (SA)  
Rig nou lening-aansoeke aan die ROF
    

  Druk artikel
  E-pos storie aan 'n vriend


Aansoeke om die Rapport Onderwysfonds (ROF) se leningsbeurse vir 2009 het die afgelope week geopen.

Voornemende en huidige Afrikaanssprekende studente – veral diegene wat hulle as onderwysers bekwaam – kan tot 31 Augustus om 12:00 om dié lenings aansoek doen.

Sedert die ontstaan van die Rapport Onderwysfonds het meer as 500 studente reeds baat gevind by die fonds.

Hulp word verskaf met leningsbeurse vir ’n jaar teen ’n gunstige rentekoers. Dit kan egter aan die hand van akademiese uitslae in ’n beurs omskep word.

Vir meer inligting oor die aansoekproses kan die ROF se bestuurder, mnr. Kobus Rossouw, gekontak word by 0 011-482-3034. Navrae kan ook gerig word aan krossouw@abond.co.za of rof@abond.co.za.

• Die ROF het die afgelope drie weke skenkings van byna R17,000.00 ontvang. Die grootste bydrae het gekom van die Afrikanerbond se Groblersdal-afdeling, wat R10,000.00 ingesamel het met ’n konsert deur die Broers.

Die volgende bydraes word vandeesweek erken:
H.A. Pretorius - R100
AB-afdeling Letaba WP - R5 000
AB-afdeling Bellville De Mist - R150
AB-afdeling Groblersdal - R10 000
Die Van Rensburgs - R100
W. Ernst - R200
D. le Roux - R200
D. Louw - R200
Sasol Give as You Earn - R600
S. Oberholzer - R300
T. Gunning - R100

Lesers kan hul bydraes inbetaal by: Absa, Melville; takkode: 634005; rekeningnommer: 405-8646- 741.

Depositostrokies met die skenker se naam moet gefaks word aan mnr. Kobus Rossouw, bestuurder van die ROF, by 086-658-6338.



Kry Rapport op jou Facebook-profiel

Kliek hier vir groot afslag as jy inteken op Rapport!


    Vind
Stuur jou video
Afrikaanse boeke
Internasionale Lotto
Rapport-foto's
    Stem
Is eerw. Frank Chikane nou 'n verskoning aan Adriaan Vlok verskuldig?
Ja
Nee

Resultate
Vorige Resultate
    Vind ou vriende
Kies jou skool se provinsie
en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP







Terug na bo