News24 | Die Burger | Volksblad | Beeld | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Streekkoerante | NetAfrikaans
Lotto nuusbrief
Kry die Lotto-uitslae elke Woensdag en Saterdag per e-pos! Kliek hier om in te teken.
Toer saam met Bokke
Wen 'n reis na Engeland en sien die Bokke op Twickenham.
Sondag 20 Julie 2008
  Soek Webwerf Argiewe Web  
Voorblad
Meer Nuus
   Algemeen
Sport
Sake
Nuusfokus
Mandela90
Olimpiese Spele
Kommentaar
Hoofartikels
Rubrieke
Briewe
Invoegsels
Perspektief
Tydskrif
Motors
Streeknuus
Gauteng-Rapport
Kaap-Rapport
Multimedia
Video
Klank
Fotogalerye
Blogs
Redaksieblogs
Allerlei
Lotto
Nuusbriewe
Gewildste Stories
Musiekblitz
Loopbane24
Staatsdiensnuus
Spaarmaand
Stalmaats
City Press
Sondag
Weer
min maks
Bfn  2°C  20°C
Kpstd  12°C  16°C
Dbn  14°C  24°C
Jhb  3°C  17°C
Meer oor Rapport
Wie is ons
Adverteer
Kontak ons
Briewe vir publikasie
Ombudsman
Stuur jou video
Teken in
Argiewe
Bestel foto's

10/05/2008 21:09  - (SA)  
Motorfietsverkope byna 80% hoër
René-Jean van der Berg    

  Druk artikel
  E-pos storie aan 'n vriend

Johannesburg

Motorfietsverkope in die land het in 2007 met 79% toegeneem, sê die Nasionale Vereniging van Motorfietsinvoerders en -verspreiders (Amid).

Volgens mnr. Maurice Britten, direkteur van Amid, wil al hoe meer mense eerder op twee wiele ry om brandstof te bespaar weens stygende pryse en vinniger te beweeg in verkeersknope.

Suid-Afrikaners het verlede jaar byna 42  000 motorfietse gekoop vir persoonlike of handelsgebruik.

Die meeste motorfietsinvoerders en verspreiders in Suid-Afrika is lid van Amid. Amid monitor die invoer en verkope van sowat 28 handelsname.

“Die verkope van motorfietse vir handels- en landelike gebruik het veral skerp toegeneem. Maatskappye doen aflewerings nou eerder per motorfiets as per motor. Ook op plase en by maatskappye wat aan boere dienste verskaf, raak motorfietse al hoe gewilder.”

Volgens Britten het die verkope van vierwielmotorfietse gedaal omdat dit nie vir vervoerdoeleindes gebruik kan word nie. Hy sê ook die verkope van luukse motorfietse neem steeds toe.



Kry Rapport op jou Facebook-profiel

Kliek hier vir groot afslag as jy inteken op Rapport!


    Vind
Stuur jou video
Afrikaanse boeke
Internasionale Lotto
Rapport-foto's
Werkgeleenthede
    Stem
Steun jy 'n SA-bod vir die 2020 Olimpiese Spele?
Ja, beslis!
Nee, beslis nie!
Ja, maar...

Resultate
Vorige Resultate
    Vind ou vriende
Kies jou skool se provinsie
en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP







Terug na bo