News24 | Die Burger | Volksblad | Beeld | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Streekkoerante | NetAfrikaans
Lotto nuusbrief
Kry die Lotto-uitslae elke Woensdag en Saterdag per e-pos! Kliek hier om in te teken.
Toer saam met Bokke
Wen 'n reis na Engeland en sien die Bokke op Twickenham.
Sondag 20 Julie 2008
  Soek Webwerf Argiewe Web  
Voorblad
Meer Nuus
   Algemeen
Sport
Sake
Nuusfokus
Mandela90
Olimpiese Spele
Kommentaar
Hoofartikels
Rubrieke
Briewe
Invoegsels
Perspektief
Tydskrif
Motors
Streeknuus
Gauteng-Rapport
Kaap-Rapport
Multimedia
Video
Klank
Fotogalerye
Blogs
Redaksieblogs
Allerlei
Lotto
Nuusbriewe
Gewildste Stories
Musiekblitz
Loopbane24
Staatsdiensnuus
Spaarmaand
Stalmaats
City Press
Sondag
Weer
min maks
Bfn  2°C  20°C
Kpstd  12°C  16°C
Dbn  16°C  24°C
Jhb  3°C  17°C
Meer oor Rapport
Wie is ons
Adverteer
Kontak ons
Briewe vir publikasie
Ombudsman
Stuur jou video
Teken in
Argiewe
Bestel foto's

10/05/2008 21:09  - (SA)  
Goed wat nié gesteel is, wek agterdog
Estelle Ellis    

  Druk artikel
  E-pos storie aan 'n vriend
Me. Najwa Petersen is die vermeende meesterbrein agter die dood van die musieklegende, Taliep Petersen. Hier is sy die afgelope week in die hof. (Foto: Nasief Manie)


Kaapstad

’n Klomp waardevolle goed wat nié gesteel is nie het die veteraanspeurder supt. Piet Viljoen laat besef Taliep Petersen is nie in ’n gewone huisrooftog doodgeskiet nie.

Die duur selfone, sonbrille, geld en paspoorte wat die “huisrowers” volgens me. Najwa Petersen net so in die kluis gelos het, het Viljoen daarvan oortuig dat daar meer agter die moord op die teaterlegende skuil.

“Daardie artikels sou nooit in die kluis gewees het as dit ’n regte huisrooftog was nie. Ek sal 100 dossiere gaan haal oor huisrooftogte. ’n Huisrower los nie so iets nie,” het hy in die moordsaak teen Najwa en haar medebeskuldigdes, Abdoer Raasiet Emjedi, Waheed Hassen en Jefferson Snyders getuig.

Toe Najwa weier om haar “sakefoon” vir die polisie te gee vir ontleding, het Viljoen haar begin verdink. Toe hy wel die foon kry, het hy vasgestel die laaste oproep wat die aand van Taliep se moord gemaak is, was na Faheem Hendricks, die selferkende middelman wat die huurmoord gereël het.

Faheem se nommer was uitgevee, maar kon nogtans herwin word. “Dit het ons op die spoor gesit om die moord op te los,” het hy gesê.



Kry Rapport op jou Facebook-profiel

Kliek hier vir groot afslag as jy inteken op Rapport!


    Vind
Stuur jou video
Afrikaanse boeke
Internasionale Lotto
Rapport-foto's
Werkgeleenthede
    Stem
Steun jy 'n SA-bod vir die 2020 Olimpiese Spele?
Ja, beslis!
Nee, beslis nie!
Ja, maar...

Resultate
Vorige Resultate
    Vind ou vriende
Kies jou skool se provinsie
en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP







Terug na bo