News24 | Die Burger | Volksblad | Beeld | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Streekkoerante | NetAfrikaans
Lotto nuusbrief
Kry die Lotto-uitslae elke Woensdag en Saterdag per e-pos! Kliek hier om in te teken.
Toer saam met Bokke
Wen 'n reis na Engeland en sien die Bokke op Twickenham.
Sondag 20 Julie 2008
  Soek Webwerf Argiewe Web  
Voorblad
Meer Nuus
   Algemeen
Sport
Sake
Nuusfokus
Mandela90
Olimpiese Spele
Kommentaar
Hoofartikels
Rubrieke
Briewe
Invoegsels
Perspektief
Tydskrif
Motors
Streeknuus
Gauteng-Rapport
Kaap-Rapport
Multimedia
Video
Klank
Fotogalerye
Blogs
Redaksieblogs
Allerlei
Lotto
Nuusbriewe
Gewildste Stories
Musiekblitz
Loopbane24
Staatsdiensnuus
Spaarmaand
Stalmaats
City Press
Sondag
Weer
min maks
Bfn  2°C  20°C
Kpstd  12°C  16°C
Dbn  14°C  24°C
Jhb  3°C  17°C
Meer oor Rapport
Wie is ons
Adverteer
Kontak ons
Briewe vir publikasie
Ombudsman
Stuur jou video
Teken in
Argiewe
Bestel foto's

10/05/2008 21:09  - (SA)  
Sheckter boer vooruit met lekkerny van waterbuffels
Dawie van Heerden    

  Druk artikel
  E-pos storie aan 'n vriend
Jody Sheckter op sy plaas in Hampshire, Engeland. (Foto: Ivor Price)

Verwante Berigte
  • Britte ontdek biltong-vreugde

  • Port Elizabeth

    Jody Sheckter, Suid-Afrika se Ferrari-renjaer en F1-wêreldkampioen in 1979, is deesdae as boer in Hampshire, Engeland, ook ’n bobaas-biltongmaker.

    En vir Sheckter is dit ’n geval van aanhouer wen, want in die twaalf jaar toe hy in Atlanta, Amerika, gewoon het, het brommers sy biltongmakery gekelder.

    Ná sy vertrek Engeland toe het hy maar weer probeer.

    Sheckter het eers ’n slagter van Oos-Londen oorreed om op sy plaas in Engeland te gaan werk. Daarna het hy in Suid-Afrika ’n biltongmasjien gekoop.

    Eers het Sheckter net vir hom en sy gesin biltong gemaak. Daarna het hy dit in sy winkel op sy plaas begin verkoop. Deesdae word hy oorval met bestellings en hy het nog ’n slagter op sy plaas aangestel om met die biltongmakery te help. En binnekort sal hy die derde een moet aanstel, sê hy.

    “Ons maak ons biltong op die ou boeremanier. Ek het grootgeword met biltong wat met asyn en koljander behandel is voordat die droogmaakproses begin het. Dit is hoe ons dit hier doen. Ons raadpleeg ook nog die resepteboeke van die destydse Vleisraad van Suid-Afrika.

    “Ons gebruik die vleis van waterbuffels vir ons biltong. Dit smaak nes die ware Jakob.



    Kry Rapport op jou Facebook-profiel

    Kliek hier vir groot afslag as jy inteken op Rapport!


        Vind
    Stuur jou video
    Afrikaanse boeke
    Internasionale Lotto
    Rapport-foto's
    Werkgeleenthede
        Stem
    Steun jy 'n SA-bod vir die 2020 Olimpiese Spele?
    Ja, beslis!
    Nee, beslis nie!
    Ja, maar...

    Resultate
    Vorige Resultate
        Vind ou vriende
    Kies jou skool se provinsie
    en klik op die eerste letter van jou skool
    A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z
    Plaas jou GRATIS advertensie hier!
    SOEK | KOOP | VERKOOP







    Terug na bo