News24 | Die Burger | Volksblad | Beeld | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Streekkoerante | NetAfrikaans
Lotto nuusbrief
Kry die Lotto-uitslae elke Woensdag en Saterdag per e-pos! Kliek hier om in te teken.
Toer saam met Bokke
Wen 'n reis na Engeland en sien die Bokke op Twickenham.
Sondag 20 Julie 2008
  Soek Webwerf Argiewe Web  
Voorblad
Meer Nuus
   Algemeen
Sport
Sake
Nuusfokus
Mandela90
Olimpiese Spele
Kommentaar
Hoofartikels
Rubrieke
Briewe
Invoegsels
Perspektief
Tydskrif
Motors
Streeknuus
Gauteng-Rapport
Kaap-Rapport
Multimedia
Video
Klank
Fotogalerye
Blogs
Redaksieblogs
Allerlei
Lotto
Nuusbriewe
Gewildste Stories
Musiekblitz
Loopbane24
Staatsdiensnuus
Spaarmaand
Stalmaats
City Press
Sondag
Weer
min maks
Bfn  2°C  20°C
Kpstd  12°C  16°C
Dbn  14°C  24°C
Jhb  3°C  17°C
Meer oor Rapport
Wie is ons
Adverteer
Kontak ons
Briewe vir publikasie
Ombudsman
Stuur jou video
Teken in
Argiewe
Bestel foto's

10/05/2008 21:09  - (SA)  
Flippie van Rooyen dalk binnekort uit op parool
Sonja Carstens    

  Druk artikel
  E-pos storie aan 'n vriend

Pretoria

Flippie van Rooyen, seun van die pedofiel Gert van Rooyen, sal op 8 Julie op parool vrygelaat word nadat hy sewentien jaar uitgedien het van ’n lewenslange vonnis weens die moord op ’n vyftienjarige Zimbabwiese meisie.

Mnr. Manelisi Wolela, woordvoerder van die departement van korrektiewe dienste, het sy vrylating dié week bevestig.

Al wat dit kan verhinder, is as die paroolhersieningsraad, wat aanstaande week vergader, die besluit tersyde stel.

Die nuus oor Van Rooyen se vrylating is deur rolspelers by onder meer die nasionale vervolgingsgesag met skok en verbasing begroet juis omdat nóg twee vonnisse aan Van Rooyen opgelê is terwyl hy ’n gevangene in die Pretoriase Sentrale Gevangenis was.

Die een vonnis was weens meineed en die ander weens die besit van ’n rewolwer en ammunisie wat in sy tronksel gevind is.



Kry Rapport op jou Facebook-profiel

Kliek hier vir groot afslag as jy inteken op Rapport!


    Vind
Stuur jou video
Afrikaanse boeke
Internasionale Lotto
Rapport-foto's
Werkgeleenthede
    Stem
Steun jy 'n SA-bod vir die 2020 Olimpiese Spele?
Ja, beslis!
Nee, beslis nie!
Ja, maar...

Resultate
Vorige Resultate
    Vind ou vriende
Kies jou skool se provinsie
en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP







Terug na bo