| News24 | Die Burger | Volksblad | Beeld | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Streekkoerante | NetAfrikaans | ||||||
|
|
|||||
![]() |
Sondag 12 Oktober 2008 | |||||
|
|
||||||
| Voorblad | |||||||||||||||
| Meer Nuus | |||||||||||||||
| Sport | |||||||||||||||
| Sake | |||||||||||||||
| In Diepte | |||||||||||||||
| Kommentaar | |||||||||||||||
| Hoofartikels | |||||||||||||||
| Rubrieke | |||||||||||||||
| Briewe | |||||||||||||||
| Invoegsels | |||||||||||||||
| Tydskrif | |||||||||||||||
| Motors | |||||||||||||||
| Streeknuus | |||||||||||||||
| Leef in Gauteng | |||||||||||||||
| Kaap-Rapport | |||||||||||||||
| Multimedia | |||||||||||||||
| Fotogalerye | |||||||||||||||
| Blogs | |||||||||||||||
| Redaksieblogs | |||||||||||||||
| Leserblogs | |||||||||||||||
| Allerlei | |||||||||||||||
| Lotto | |||||||||||||||
| Nuusbriewe | |||||||||||||||
| Gewildste Stories | |||||||||||||||
| Promosies | |||||||||||||||
| Musiekblitz | |||||||||||||||
| Loopbane24 | |||||||||||||||
| Staatsdiensnuus | |||||||||||||||
| EPWP | |||||||||||||||
| Stalmaats | |||||||||||||||
| City Press | |||||||||||||||
| Sondag | |||||||||||||||
| Weer | |||||||||||||||
|
|||||||||||||||
| Meer oor Rapport | |||||||||||||||
| Wie is ons | |||||||||||||||
| Adverteer | |||||||||||||||
| Rapport-tariewe | |||||||||||||||
| Rapport.co.za-tariewe | |||||||||||||||
| Kontak ons | |||||||||||||||
| Briewe vir publikasie | |||||||||||||||
| Ombudsman | |||||||||||||||
| Stuur jou video | |||||||||||||||
| Teken in | |||||||||||||||
| Argiewe | |||||||||||||||
| Bestel foto's | |||||||||||||||
|
10/05/2008 21:09 - (SA)
Koerantberig lei tot bank se ineenstorting Sonja Carstens
Pretoria ’n Koerantberig waarin bespiegel is dat Saambou finansiële probleme ondervind, was die sneller vir die ineenstorting van die bank. Mnr. Charles Edwards, eertydse finan-siële direkteur van Saambou, sê die koerantberig het veroorsaak dat ?R500 miljoen binne twee dae uit Saambou onttrek is. Dit het gelei tot die besluit om Saambou op 9 Februarie 2002 onder kuratorskap te plaas. Sowat 2 000 personeellede het hul werk verloor. “Saambou het altyd ’n kapitaaltekort gehad. Op ons laaste direksievergadering is daar beplan hoe die kapitaal-tekort in die nuwe jaar gepak gaan word. “ ’n Week later was alles verby. Saambou was broos, maar die berig het die kameel se rug gebreek. Ek glo dat Saambou vandag nog sou bestaan het as dit nie vir daardie berig was nie. Ironies genoeg het Saambou in die twee dae voor die verskyning van die berig die meeste kontantdeposito’s in sy bestaan by sy takke landwyd gehad,” vertel Edwards. Mnr. John Louw, die kurator, het in die Pretoriase hooggeregshof getuig Saambou was ’n maand nadat die bank onder kuratorskapgeplaas is, nog met R713 miljoen solvent. “Dit bewys Saambou moes nooit onder kuratorskap geplaas gewees het nie,” glo Edwards.
|
|||||||||||||||||
![]() |
|||||||||||||||||
|
|
|||||||||||||||||
|
|
|||||||||||
|
|
|||||||||||
|
|||||||||||
|
|