News24 | Die Burger | Volksblad | Beeld | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Streekkoerante | NetAfrikaans
Lotto nuusbrief
Kry die Lotto-uitslae elke Woensdag en Saterdag per e-pos! Kliek hier om in te teken.
Toer saam met Bokke
Wen 'n reis na Engeland en sien die Bokke op Twickenham.
Sondag 20 Julie 2008
  Soek Webwerf Argiewe Web  
Voorblad
Meer Nuus
   Algemeen
Sport
Sake
Nuusfokus
Mandela90
Olimpiese Spele
Kommentaar
Hoofartikels
Rubrieke
Briewe
Invoegsels
Perspektief
Tydskrif
Motors
Streeknuus
Gauteng-Rapport
Kaap-Rapport
Multimedia
Video
Klank
Fotogalerye
Blogs
Redaksieblogs
Allerlei
Lotto
Nuusbriewe
Gewildste Stories
Musiekblitz
Loopbane24
Staatsdiensnuus
Spaarmaand
Stalmaats
City Press
Sondag
Weer
min maks
Bfn  2°C  20°C
Kpstd  12°C  16°C
Dbn  14°C  24°C
Jhb  3°C  17°C
Meer oor Rapport
Wie is ons
Adverteer
Kontak ons
Briewe vir publikasie
Ombudsman
Stuur jou video
Teken in
Argiewe
Bestel foto's

10/05/2008 21:08  - (SA)  
Steve nie 'dood', uit hospitaal ontslaan
René-Jean van der Berg    

  Druk artikel
  E-pos storie aan 'n vriend
Steve Hofmeyr. (Foto: Leon Botha)


Johannesburg

Dit het gister landwyd gegons oor die dood van die sanger Steve Hofmeyr.

Rapport is gistermiddag oorval met landwye navrae oor die gerug dat die gewilde sanger dood is. Selfs die nuusagentskap, Sapa, het Rapport gebel om die gerug uit te klaar.

“Maar,” sê me. Suzanne Rabey, persoonlike assistent van Hofmeyr, “hy is beslis nie dood nie.”

Sy sê die gerug het vroeg gistermiddag soos ’n veldbrand versprei. Volgens Rabey is Natasha, Hofmeyr se vrou, met oproepe oorval en was sy teen gistermiddag al moeg van al die navrae oor haar man se dood.

“Ek het vroëer met hom gesels. Hy het tans baie pyn, maar andersins is hy fine. Hy is vanoggend (Saterdagoggend) uit die hospitaal ontslaan. Ons het geen idee hoe die gerugte begin het nie,” het Rabey gisteraand aan Rapport gesê.

Hofmeyr is Maandagaand inderhaas in ’n Johannesburgse kliniekopgeneem nadat hy van erge maagpyn begin kla het.

Hy is met ’n geperforeerde dikderm gediagnoseer en daarvoor geopereer.



Kry Rapport op jou Facebook-profiel

Kliek hier vir groot afslag as jy inteken op Rapport!


    Vind
Stuur jou video
Afrikaanse boeke
Internasionale Lotto
Rapport-foto's
Werkgeleenthede
    Stem
Steun jy 'n SA-bod vir die 2020 Olimpiese Spele?
Ja, beslis!
Nee, beslis nie!
Ja, maar...

Resultate
Vorige Resultate
    Vind ou vriende
Kies jou skool se provinsie
en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP







Terug na bo