| News24 | Die Burger | Volksblad | Beeld | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Streekkoerante | NetAfrikaans | ||||||
|
|
|||||
![]() |
Sondag 13 Julie 2008 | |||||
|
|
||||||
| Voorblad | |||||||||||||||
| Meer Nuus | |||||||||||||||
| Algemeen | |||||||||||||||
| Sport | |||||||||||||||
| Sake | |||||||||||||||
| Nuusfokus | |||||||||||||||
| Olimpiese Spele | |||||||||||||||
| Kommentaar | |||||||||||||||
| Hoofartikels | |||||||||||||||
| Rubrieke | |||||||||||||||
| Briewe | |||||||||||||||
| Invoegsels | |||||||||||||||
| Perspektief | |||||||||||||||
| Tydskrif | |||||||||||||||
| Motors | |||||||||||||||
| Streeknuus | |||||||||||||||
| Gauteng-Rapport | |||||||||||||||
| Kaap-Rapport | |||||||||||||||
| Multimedia | |||||||||||||||
| Video | |||||||||||||||
| Klank | |||||||||||||||
| Fotogalerye | |||||||||||||||
| Blogs | |||||||||||||||
| Redaksieblogs | |||||||||||||||
| Allerlei | |||||||||||||||
| Lotto | |||||||||||||||
| Nuusbriewe | |||||||||||||||
| Gewildste Stories | |||||||||||||||
| Loopbane24 | |||||||||||||||
| Staatsdiensnuus | |||||||||||||||
| Spaarmaand | |||||||||||||||
| Stalmaats | |||||||||||||||
| City Press | |||||||||||||||
| Sondag | |||||||||||||||
| Weer | |||||||||||||||
|
|||||||||||||||
| Meer oor Rapport | |||||||||||||||
| Wie is ons | |||||||||||||||
| Adverteer | |||||||||||||||
| Kontak ons | |||||||||||||||
| Briewe vir publikasie | |||||||||||||||
| Ombudsman | |||||||||||||||
| Stuur jou video | |||||||||||||||
| Teken in | |||||||||||||||
| Argiewe | |||||||||||||||
| Bestel foto's | |||||||||||||||
|
17/05/2008 20:13 - (SA)
Sex-ster wil nie uittrek in stort damnimcute.com
Die aktrise Kristen Davis van Sex and the City-faam se wulpsheid het klaarblyklik ook perke – of raak sy te oud vir naaktonele? Naaktheid voor die kamera, sê Davis, maak haar paniekerig en daarom het sy geweier om in die fliekweergawe van Sex and the City: The Movie kaal uit te trek vir ’n storttoneel. Volgens Davis het die skrywer/regisseur Michael King haar gevra om van haar klere ontslae te raak omdat daar nie ’n “geen naaktheid”-klousule in haar kontrak is nie. “Hy (King) het probeer om my kaal in die stort te kry, maar ek voel net ek kan nie sulke goed doen nie omdat ek nie gemaklik is daarmee nie. Ek raak heeltemal paniekerig,” sê Davis. Sy het uiteindelik ingestem tot “ ’n afgewaterde weergawe” van die toneel. Haar kollegas Kim Cattrall en Sarah Jessica Parker het ook geweier om al hul klere te laat waai. Cynthia Nixon was die enigste lid van die viermanskap wat ingestem het om lyf te wys. Davis het vantevore in die televisiereekse van Sex and the City menigmale van haar hemp ontslae geraak. Mense in die vermaaklikheidsbedryf bespiegel nou dat sy dalk onseker voel van haarself, noudat sy ouer is.
|
|||||||||||||||||
![]() |
|||||||||||||||||
|
|
|||||||||||||||||
|
|
|||||||||||
|
|
|||||||||||
|
|||||||||||
|
|