| News24 | Die Burger | Volksblad | Beeld | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Streekkoerante | NetAfrikaans | ||||||
|
|
|||||
![]() |
Sondag 7 September 2008 | |||||
|
|
||||||
| Voorblad | |||||||||||||||
| Meer Nuus | |||||||||||||||
| Algemeen | |||||||||||||||
| Sport | |||||||||||||||
| Sake | |||||||||||||||
| In Diepte | |||||||||||||||
| Nuusfokus | |||||||||||||||
| Mandela90 | |||||||||||||||
| Olimpiese Spele | |||||||||||||||
| Kommentaar | |||||||||||||||
| Hoofartikels | |||||||||||||||
| Rubrieke | |||||||||||||||
| Briewe | |||||||||||||||
| Invoegsels | |||||||||||||||
| Tydskrif | |||||||||||||||
| Motors | |||||||||||||||
| Streeknuus | |||||||||||||||
| Leef in Gauteng | |||||||||||||||
| Kaap-Rapport | |||||||||||||||
| Multimedia | |||||||||||||||
| Video | |||||||||||||||
| Klank | |||||||||||||||
| Fotogalerye | |||||||||||||||
| Blogs | |||||||||||||||
| Redaksieblogs | |||||||||||||||
| Leserblogs | |||||||||||||||
| Allerlei | |||||||||||||||
| Lotto | |||||||||||||||
| Nuusbriewe | |||||||||||||||
| Gewildste Stories | |||||||||||||||
| Musiekblitz | |||||||||||||||
| Loopbane24 | |||||||||||||||
| Staatsdiensnuus | |||||||||||||||
| EPWP | |||||||||||||||
| Stalmaats | |||||||||||||||
| City Press | |||||||||||||||
| Sondag | |||||||||||||||
| Weer | |||||||||||||||
|
|||||||||||||||
| Meer oor Rapport | |||||||||||||||
| Wie is ons | |||||||||||||||
| Adverteer | |||||||||||||||
| Rapport-tariewe | |||||||||||||||
| Rapport.co.za-tariewe | |||||||||||||||
| Kontak ons | |||||||||||||||
| Briewe vir publikasie | |||||||||||||||
| Ombudsman | |||||||||||||||
| Stuur jou video | |||||||||||||||
| Teken in | |||||||||||||||
| Argiewe | |||||||||||||||
| Bestel foto's | |||||||||||||||
|
28/06/2008 21:23 - (SA)
Polisie ‘kaap’ kar, eis geld van motoris Sonja Carstens
Pretoria ’n Vlieënier vrees vir sy lewe nadat hy deur twee polisielede weens “dronkbestuur” voorgekeer en na twee kitsbanke geneem is om vir hulle geld te trek. Mnr. Attie van Schalkwyk (32) van Hartbeespoort was Donderdag omstreeks 22:00 van Kempton Park na sy huis onderweg toe twee polisiemanne hom in Kerkstraat in Pretoria-Wes van die pad af laat trek het. Een was met ’n R5-aanvalsgeweer gewapen en hulle het hom van dronkbestuur beskuldig. ’n Polisielid het sy motor bestuur terwyl die ander polisieman hulle in ’n polisievoertuig gevolg het. In die motor het die polisielid glo aan Van Schalkwyk gesê hy moet sy volle samewerking gee en met hom na ’n kitsbank gery. Van Schalkwyk, wat nie geboei was nie, het uit sy motor gespring toe hulle by ’n stopstraat in die rigting van Atteridgeville draai. Hy en sy vrou het ’n klag by die Hartbeespoortpolisiekantoor ingedien. Die kantoor van die direkteur van openbare vervolgings (DOV) in Pretoria is oor die voorval ingelig. Mnr. Wilhelm Mundt, Van Schalkwyk se prokureur, is die volgende dag na die Pretoria-Wes-polisiekantoor om Van Schalkwyk se motor op te eis. Mundt sê die twee polisie-lede het beweer hulle ondersoek ’n klag van dronkbestuur teen Van Schalkwyk, hoewel ’n bloedmonster van hom nie geneem is nie en hy nie gevra is om in ’n asemtoetser te blaas nie. Die polisie het Van Schalkwyk se motorsleutels aan Mundt oorhandig.
|
|||||||||||||||||
![]() |
|||||||||||||||||
|
|
|||||||||||||||||
|
|
|||||||||||
|
|
|||||||||||
|
|||||||||||
|
|