| News24 | Die Burger | Volksblad | Beeld | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Streekkoerante | NetAfrikaans | ||||||
|
|
|||||
![]() |
Sondag 24 Augustus 2008 | |||||
|
|
||||||
| Voorblad | |||||||||||||||
| Meer Nuus | |||||||||||||||
| Algemeen | |||||||||||||||
| Sport | |||||||||||||||
| Sake | |||||||||||||||
| In Diepte | |||||||||||||||
| Nuusfokus | |||||||||||||||
| Mandela90 | |||||||||||||||
| Olimpiese Spele | |||||||||||||||
| Kommentaar | |||||||||||||||
| Hoofartikels | |||||||||||||||
| Rubrieke | |||||||||||||||
| Briewe | |||||||||||||||
| Invoegsels | |||||||||||||||
| Tydskrif | |||||||||||||||
| Motors | |||||||||||||||
| Streeknuus | |||||||||||||||
| Leef in Gauteng | |||||||||||||||
| Kaap-Rapport | |||||||||||||||
| Multimedia | |||||||||||||||
| Video | |||||||||||||||
| Klank | |||||||||||||||
| Fotogalerye | |||||||||||||||
| Blogs | |||||||||||||||
| Redaksieblogs | |||||||||||||||
| Leserblogs | |||||||||||||||
| Allerlei | |||||||||||||||
| Lotto | |||||||||||||||
| Nuusbriewe | |||||||||||||||
| Gewildste Stories | |||||||||||||||
| Musiekblitz | |||||||||||||||
| Loopbane24 | |||||||||||||||
| Staatsdiensnuus | |||||||||||||||
| EPWP | |||||||||||||||
| Stalmaats | |||||||||||||||
| City Press | |||||||||||||||
| Sondag | |||||||||||||||
| Weer | |||||||||||||||
|
|||||||||||||||
| Meer oor Rapport | |||||||||||||||
| Wie is ons | |||||||||||||||
| Adverteer | |||||||||||||||
| Rapport-tariewe | |||||||||||||||
| Rapport.co.za-tariewe | |||||||||||||||
| Kontak ons | |||||||||||||||
| Briewe vir publikasie | |||||||||||||||
| Ombudsman | |||||||||||||||
| Stuur jou video | |||||||||||||||
| Teken in | |||||||||||||||
| Argiewe | |||||||||||||||
| Bestel foto's | |||||||||||||||
|
28/06/2008 21:23 - (SA)
SA skone treffer onder mevroue in Rusland Gavin Prins
Kaliningrad, Rusland Die wêreld se mooiste mevroue, wat tans die Mev. Wêreld-kroon najaag, se naels was teen gistermiddag stomp gekou terwyl die senuwees geknaag het oor die grood aand vanaand in Kalinin-grad. En Suid-Afrika se Jo-Lize Uys (23) van Bronkhorstspruit is ’n witwarm gunsteling onder die skoonhede. Selfs ’n beoordelaar het gisteroggend opgemerk: “Jo-Lize maak dit vir ons moeilik om haar te ignoreer. Sy is ’n sterk kandidaat.” Maar David Marmel, eienaar van die kompetisie, sê die beste vrou sal wen. “Hulle is almal ongelooflike vroue.” Jo-Lize se klere vir die kompetisie is deur Michael Bezuidenhout ontwerp. Hy het haar na die kompetisie vergesel om toe te sien dat sy nie ’n krisis met haar rokke beleef nie. Marmel sê die kompetisie verloop goed, hoewel hy wou hê dat al die deelnemers wat ingeskryf het, opdaag. Elf vroue wat vroeër aangedui het hulle sal kom, het weens visumprobleme nie in Kaliningrad aangekom nie. “Volgende jaar het ons honderd deelnemers. En ons gaan Viëtnam toe. Maar ons moet nou eers die kroning afhandel,’’ sê Marmel. Hy werk ook aan planne om die kompetisie Suid-Afrika toe te bring.
|
|||||||||||||||||
![]() |
|||||||||||||||||
|
|
|||||||||||||||||
|
|
|||||||||||
|
|
|||||||||||
|
|||||||||||
|
|