Maar lees gerus eers oor Rapport se aanlyn-etiket.
|
 |
Misdaad, 15/07/2008, Hans Steyn
Die Staat is verantwoordelik vir elke burger se veiligheid, maar RSA gaan gebuk sonder daardie fasiliteit. Die Regering van die dag maak geld uit die situasie, want van elke artikel wat gesteel word of elke lewe wat geeis word, hef hy belasting en skep werk vir baie om die opvolgwerk te doen ter vervanging deur versekering, vervaardiging, verspreiding ens. Maak 'n fotostaat van elke werknemer en neem ook fotos sodat hulle nie net kan verdwyn na 'n rooftog nie. Maak seker jy weet en hy/sy weet daarvan, waar hy/sy woon. |
Vergeet van die regering en die doodstraf, 14/07/2008, Frank II
Kom ons wees reguit - nog duisende onskuldige mense gaan in die komende jare tydens huisrooftogte en kapings vermoor en verkrag word.
Vergeet van die regering en die doodstraf - die 'gravy train' het lankal vertrek, hulle gaan ons nie help nie! |
Misdaad, 14/07/2008, Ann Esterhuizen
My bulterrier slaap in my slaapkamer, want buite is hy vir my niks werd nie. Al wat hierdie ondoeltreffende treurige regering gaan veroorsaak is dat ons wit mense moedeloos gaan raak om die regte te ding te doen en dan sal ons maar net eenvoudig ondergronds gaan en hulle van hulle eie medisyne gee. Moet ons nie te ver dryf nie!! |
word nou wakker, 14/07/2008, tanya
Hoekom So versigtig wat jy navors Rudolph feite is feite ongelisensieerde wapens,en en nie rassistiese voorvalle ....word wakker hulle se mos ons het gesteel van hulle hulle moet dit nou terug vat(met geweld) |
Gee my 'n vuurwapen enige tyd, 13/07/2008, Wapen eienaar
Skraap die vuurwapen wet en gee die mense hulle wapens terug (die wat die polisie nog nie verkoop het nie). Dan kan die mense hul self verdedig soos dit in 'n vrye demokratisie land moet wees. |
vrees my, 13/07/2008, JJ
LOL @ die prent van 'n wit inbreker, ja hel, ek is so bang vir daardie wit inbrekers! |
huisrowe, 13/07/2008, allen
watter klug deur `n witman se foto te plaas. ek praat van ondervinding, 99% misdade word deur swartes gepleeg. Word wakker EN HOU OP om n lakei van die regering te wees. Om altyd politiek korrek te wil wees of gee julle koerant in `n swart taal uit. |
Huisroof, 13/07/2008, Brentie
Dit is duidelik dat die regering
lankal beheer oor misdaad verloor het
en gewoonlik dit agter statistike
probeer wegsteek en as dit nie werk
die land se apartheid verlede blameer.
Jy kan nie van wolf skaapwagter maak en
dan verwag dat jou skape nie gaan
wegraak nie.
Dit is goed om te se mense moet
saamstaan maar oor die algemeen is mense
in die begin geesdriftig maar sodra
hul meen die gevaar in hul omgewing
is verby onttrek hul van die skemas en
leef dan soos parasiete of die rue
van 'n klein groepie mense wat die
die finansiele las moet dra om beskerming aan almal te bied.
Dit is die werklikheid van die gebied
waarin ek bly.
|
HUISROOF, 13/07/2008, MINARI
klein hondjies het werklik die hart van 'n leeu tot die inbreker, as jy nie tuis is nie, hom optel en teen die muur doodslaan soos met ons gebeur het.Dit is erger as net 'n inbraak. Versekering kan nie die hondjie vervang nie.R40000 plus is weggedra en niemand het eers probeer help nie.Ons Rottweiler was aangerand en was nooit weer dieselfde nie.Honde help tot op 'n punt en dan neem brutale wreedheid oor waarteen nie eens die honde verweer het nie. |
Huisroof!!!, 13/07/2008, anton.c
Daar word dit nou amptelik bekend gemaak!Ek wonder hoeveel mense sal na hul die artikel gelees het begin ''wakker'' word!So baie mense glo mos dat hul bediende of tuinier die betroubaarste is want hulle werk al jare vir my en sal nooit iets doen om hul te benadeel nie!Ons blankes het mos te afhangklik geword van huishulpe ens.Dan moet die sulkes maar die prys daarvoor betaal.Blankes kan mos nie hul eie gras sny,of hul eie huise skoonmaak nie!Gaan kyk maar in oorsee se lande,die mense doen meestal als self! Ons in SA is heeltemal te gemaklik en daarvoor betaal ons die "misdaad prys"! |
Inbrake, 13/07/2008, Rudolph
Onthullings is iets wat nie geweet was nie, nie iets wat ons weet maar die leiers van die land nie wil erken nie. |
Roof , 13/07/2008, Edna
Stem saam met Nico. Terug na geloof en bymekaar staan. Versigtig wees wie mens toelaat by jou huis ens....
en die mense moet versigtig wees vir die"mag van die tong" te veel mense(en veral jongmense !) spreek goed uit en dit wat mens spreek is wat gebeur....oppas daarvoor , lees die Bybel en bid baie. Pleit Sy bloed oor julle !
Ons moet positief prob bly, die wereld is vol boosheid , maar tog is daar prag wat net mense in SY Godheid kan verstaan !
ons moet op ons kniee bly.. |
Huisroof, 13/07/2008, WesAfrika Kommentaar
Lees uitreksels van Dr Zinn op die net, waardevolle inligting betrefende beveiliging en ingesteldheid. Ek hoop hy publiseer dit binekort vir almal om te kan lees. Navorsing en kennis wat Dr Zinn oor baie jare opgedoen het, nie net die twee jaar waarna verwys word van onderhoude voer nie. Meeste van die vrae en stellings deur almal wat kommentaar lewer is opgeneem in sy navorsing. Hierdie feite sal beslis 'n lang vinger wys na die owerhede. |
Rowers, 13/07/2008, Elmari
Wat skuil agter die regering se onvermoe, of liewer onwilligheid om misdaad vas te vat? Hulle baat daarby dus tel die wetsgehoorsame burger se belange absoluut niks. Dis tradisie by hulle om te roof en te moor solank jy nie uitgevang word nie. Dis 'n doodsonde en verdien minagting. Jy is egter 'n held as jy met bedrog en misdaad jouself kan verryk en daarmee wegkom. Die polisie is van die berugste misdadigers;neem nou maar ons polisiehoof as voorbeeld. Hierdie land is tot niet, dit het hulle minder as veertien jaar geneem om alles af te breek en wet en orde te vernietig. Troos is dat God steeds in beheer is en al verstaan ons nie waarom hierdie dinge 'toegelaat' word nie, glo ek dat daar 'n doel met alles is en dat ons in gebed en geloof moet volhard. God Regeer en die booswigte sal dit stellig agterkom. |
ROOF IN DIE ALGEMEEN, 13/07/2008, HannesClaassen
My grootste bekommernis is dat die veiligheid in ons land soos wat ons dit geken het voor 1992 toe daar al baie onderhandelings met die anc was,nooit ooit weer op daardie vlak sal kom nie.Die eenvoudige rede daarvoor is dat die stukture wat bestaan het en gewerk het deur die magsbehepte,wraaksugtige,geldgierige,onbekwame "ek kan enige iets doen" aanstellings opgefoeter is.Hulle het mos hulle "jobs"verniet gekry omdat hulle die meerderheid is.Wees te alle tye waaksaam. |
Huisroof, 13/07/2008, Liza
Ja nee, ek weet ook nie of die wit gesiggie verteenwoordigend is van die persentasie rowers in ons land nie. Maar hoe dit ook al sy, iewers gaan iets knak en dan gaan HULLE swaarkry. Hou maar vas, ek dink ook nie dis meer so lank nie. Om uit die land pad te gee is nie 'n opsie nie tensy jy nie werklik omgee vir die land waarin jy gebore is nie. Ek mag miskien 'n stadsmeisie wees maar ek stam van 'n boerevolk wat uit niks 'n wonderlike land geskep het. |
RASSISTIESE ANC!, 13/07/2008, Joe
Ek kan nie meer as met Boelie saamstem nie!!! 'n Foto vn 'n wit inbreker; Kom aan MEDIA is julle bang. Ek kyk dag na dag BBC, Skynews, CNN en Aljizeera. Niemand skroom om tienerskuim messtekers in Engeland 'n SWART MANS Persoon te noem, wat deur die Polises gesoek word nie. Nee hou gerus aan rondom die feite eierdans en kyk maar die gevolg. Dit word tyd dat SWART jongs mans tussen 19 en 26 tydens hulle sg. ops vergaderings die volgende feite moet oorweeg:
Die eienaar van adres nommer so en so sal nie huiwer om te skiet en dood te skiet en die korrupte ANC PATETIESE bestel in 'n hof te toets, nie.
DOEN SOOS ENIGE SEKERHEIDS ORGANISASIE LEUENVERKLIKKER TOETSE VOOR JY HUISWERKERS AANSTEL. |
Wie voer huisrooftogte uit, 13/07/2008, Sarie
Nou toe nou: Waarom 'n foto van 'n WIT man? Watter persentasie van huisrowers is WIT mans? Sien bo dit pla ander lesers ook! (Waar's die redakteur/ subredakteur/fotoredakteur as dit by die keuse van foto's kom??) En hierdie spul is g'n werkloos nie, dit IS hulle werk! |
net 'n bevestiging, 13/07/2008, le roux botha
ek het vir 7jaar op die pad as 'n gewapende reaksie lid gewerk en moes al na 'n paar huis rowe toe reageeren wil net se dat wat die dr bevind het waar is geen huis roof is 'n onbeplande gebeurtenis nie hulle werk op inligting wat hul wetend of onwetend van iemand bekom en deur die dop houvan persele dit is skrikwekend hoe laks sekere mense nog in vandag se tyd is roetine is die gevaarlikste wapen wat teen jou gebruik word en dan die slimmes met buite alarms wat self kyk waneer dit afgaan en nie die reaksie voertuig laat komnie maar eintlik is dit 'n rower wat jou stelsel toets laat kom die voertuig dit is immers hoekom jy jou gat afbetaal vir 'n diens wat jy dan nie gebruik nie |
Onthulklings oor Huisroof!, 13/07/2008, Pierre Hough
Hoor my: "Die Egiptenare is op julle!" Die oorlogswolke dreun saam ... |
Huisrowe, 13/07/2008, Philip Lourens
Net 'n verdere barometer van die mentaliteit van die ANC regering. |
Roof en klein hondjies, 13/07/2008, Erine
Ek het 7 Yorkshire terriers en 2 groot honde ook waarvan 8 in die huis slaap. Mense dink ek is mal maar dit werk ! Niks kan beweeg en hul weet dit nie. Ten minste het jy werklike alarms! Kry n Yorkie dis n hondjie met die hart van n leeu ! |
fiksie, 13/07/2008, Boelie
Ek sien daar word 'n foto van 'n wit "inbreker" gebruik. Wie probeer julle bluf? |
Huisroof, 13/07/2008, Marius Buys
Indien die gemiddelde huisrower net 'n man is, is hy kleurloos ? Meld die kleur ook sodat inwoners weet waarvoor om op die uitkyk te wees. Is die mans 50 % swart en 50% wit ? Is dit rassisties om die volle waarheid deur te gee ? As ek my onmiddellike familie en vriende wat persoonlik al benadeel is deur roof, huisbraak en "hi jacking" gebruik as maatstaf gebruik, (ongeveer 15 gevalle) is 100 % swart mans tussen 18 en 30. Hulle is nie werkloos nie, misdaad is hulle beroep. |
Onthullings oor huisroof, 13/07/2008, frikkie botes
wat nagelaat is om te se is dat rowers ongelisensieerde wapens gebruik in die rooftogte,en dat die regering geen beheer daaroor het nie,en dat die gelisensieerde wapens nogtans van wetsgehoorsame burgers weggeneem word deur die nuwe wette,sodat rooftogte nog meer word deurdat die wetsgehoorsames hulle al minder kan beskerm.die regering se dat dit gelisensieerde wapens is wat geroof word .twak .die rowers bekom meeste van hul wapens van polisielede wat onverskillig is daarmee en ook wapens wat van ander lande afkomstig is.somtyds wil dit voorkom of die regering kop in een mus is met die rowers en om ons wetgehoorsames te ontwapen,maak dit vir die rowers makliker om ons te beroof sonder teenstand |
nee hel mense, 13/07/2008, Rafique J
wie en wat het die kultuur, amper uniek aan afrfika , geskep?Veiligheid en sekuriteit, wat het van WET EN ORDE geword?ek dink ons kort weer die weermag om die trop in toom te hou..... |
Onthullings oor huisroof, 13/07/2008, Nico
Is die surkel se punte nou besig om by mekaar uit te kom? Die regime laat toe dat 2 oneerlike "generaals" hulle beeld verkondig en die geskorste poliesie hoof aan bly met 'n nuwe kontrak. Die boodskap is duidelik dat die regeme nie 'n vlenter omgee vir die wat die land aan die gang hou. Jou lewe en besittings beteken niks vir jou nie want dit is die "reg" is aan die kremenele se kand as ook die "menseregte" wat die krimenele verdien. Hoe kan jy lieg vir jou kinders deur te s?aar is 'n toekoms vir hulle? Die wat jy vertrou in jou huis / erf is die wat jou besteel. moet ons nie begin met agresiewe self verdediging en beskermiing nie? Doen jy dit sit jy in die tronk en die rower / misdadeger op borg want jy het sy menswaardigheid aangetas deur jou self te verdedig. Ons mense moet trug na GELOOF en by mekaar staan. |
Kyk mooi wie jy aanstel by jou huis, 12/07/2008, Koos
Mense moet mooi kyk voor hulle iemand aanstel om by hulle huise te werk. |
 |
| |
| Hierdie kommentaar fasiliteit is nou gesluit. |