News24 | Die Burger | Volksblad | Beeld | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Streekkoerante | NetAfrikaans
Charlize help VN
Charlize Theron is deur die Verenigde Nasies (VN) aangestel as vredesambassadeur.
Mej SA nou modeskouspel
Die nuwe formaat Mej SA-kompetisie beloof 'n modeskouspel soos Suid-Afrika nog nie gesien het nie.
  Soek Webwerf Argiewe Web  
Voorblad
Meer Nuus
Suid-Afrika
Sport
Sake
Wêreld
In Diepte
Kommentaar/Opinie
Hoofartikels
Rubrieke
Briewe
Invoegsels
Tydskrif
Motors
Reis
Streeknuus
Leef in Gauteng
Kaap-Rapport
Multimedia
Fotogalerye
Blogs
Redaksieblogs
Leserblogs
Allerlei
Lotto
Nuusbriewe
Gewildste Stories
Promosies
Loopbane24
Staatsdiensnuus
EPWP
Stalmaats
City Press
Sondag
Weer
min maks
Bfn  14°C  30°C
Kpstd  16°C  20°C
Dbn  21°C  29°C
Jhb  14°C  22°C
Meer oor Rapport
Wie is ons
Argiewe
Bestel foto's
Kontak
Redakteur
Web-redakteur
Nuusredakteur
Brieweredakteur
Ombudsman
Stuur jou video
Adverteer
Advertensiebestuurder
Nog Kontaknommers
Rapport-tariewe
Rapport.co.za-tariewe
Aflewerings
Teken in
Klagtes

16/08/2008 21:05  - (SA)  
Amanzimtoti kry dalk terroris se naam
Gerhard de Bruin    

  Druk artikel
  E-pos storie aan 'n vriend

Durban

Die vakansiedorp Amanzimtoti kan dalk na ’n bomplanter van die 1980’s vernoem word – dis as die ANC se jeugliga sy sin kry.

Mnr. Mxolise Kaunda, provinsiale voorsitter van die jeugliga in KwaZulu-Natal, het verlede week gesê die liga sal binnekort aan die Durbanse Ethekweni-munisipaliteit voorstel dat Amanzimtoti na Andrew Zondo hernoem word.

Zondo het in 1985 ’n kleefmyn in ’n besige winkelsentrum in Amanzimtoti laat ontplof wat die lewens van vyf mense geëis het.

Hy is later deur regter Raymond Leon (pa van die oud- DA-leier Tony Leon) die doodstraf opgelê en gehang.

’n Hoofstraat – wat eens Kingsway geheet het – is na Zondo vernoem, maar pogings om ’n skool in die gebied na hom te vernoem was tot dusver onsuksesvol.

Verskeie politieke opposisiepatye, inwoners van alle rasse in die dorp en selfs die Zoeloe- koninklike huis het hul afkeer van die voorgestelde naamsverandering laat blyk.



Kry Rapport op jou Facebook-profiel

Kliek hier vir groot afslag as jy inteken op Rapport!


    Vind
Reis en Verblyf
Direct Axis-Lenings
Wen tot R1000 verniet
Motor- & huisversekering
Werkgeleenthede
Afrikaanse boeke
Rapport-foto's
    Stem
Wie is, volgens jou, mees "presidensieel"?
Mnr. Zuma
Mnr. Lekota
Pres. Motlanthe

Resultate
Vorige Resultate
    Vind ou vriende
Kies jou skool se provinsie
en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP







Terug na bo