News24 | Die Burger | Volksblad | Beeld | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Streekkoerante | NetAfrikaans
Charlize help VN
Charlize Theron is deur die Verenigde Nasies (VN) aangestel as vredesambassadeur.
Mej SA nou modeskouspel
Die nuwe formaat Mej SA-kompetisie beloof 'n modeskouspel soos Suid-Afrika nog nie gesien het nie.
  Soek Webwerf Argiewe Web  
Voorblad
Meer Nuus
Suid-Afrika
Sport
Sake
Wêreld
In Diepte
Kommentaar/Opinie
Hoofartikels
Rubrieke
Briewe
Invoegsels
Tydskrif
Motors
Reis
Streeknuus
Leef in Gauteng
Kaap-Rapport
Multimedia
Fotogalerye
Blogs
Redaksieblogs
Leserblogs
Allerlei
Lotto
Nuusbriewe
Gewildste Stories
Promosies
Loopbane24
Staatsdiensnuus
EPWP
Stalmaats
City Press
Sondag
Weer
min maks
Bfn  14°C  30°C
Kpstd  16°C  20°C
Dbn  21°C  29°C
Jhb  14°C  22°C
Meer oor Rapport
Wie is ons
Argiewe
Bestel foto's
Kontak
Redakteur
Web-redakteur
Nuusredakteur
Brieweredakteur
Ombudsman
Stuur jou video
Adverteer
Advertensiebestuurder
Nog Kontaknommers
Rapport-tariewe
Rapport.co.za-tariewe
Aflewerings
Teken in
Klagtes

23/08/2008 20:21  - (SA)  
SA skoonheid en ‘ondier’ van All Blacks dolverlief, gaan trou
Julian Jansen    

  Druk artikel
  E-pos storie aan 'n vriend
Melissa Ward (23) as 17-jarige Storm-model in Johannesburg. (Foto: Sharief Jaffer)


Kaapstad

Asof dit nie genoeg is dat die Bokke tweede viool speel teen die All Blacks nie, het ’n All Black-speler nou ook ’n Suid-Afrikaanse model se voete onder haar uitgeslaan.

Oor ’n paar maande tree die 23-jarige Melissa Ward, ’n Johannesburgse model, in die huwelik met die 27-jarige Sione Lauaki, voorryman van die All Blacks.

Skertsend word daar na hulle as die “skoonheid en die ondier” verwys, want Lauaki trap die skaal op ’n stewige 119 kg en sy bo-arms is vol tatoeëermerke.

Slegs haar Kaapse familie en intieme vriende het geweet van dié twee se verlowing in Desember verlede jaar. Hulle trou op 21 Maart in Nieu-Seeland.

Ward en Lauaki het verlede week op Nuweland saam rugby gekyk toe die All Blacks en die Springbokke mekaar in ’n Drienasies-rugbywedstryd gepak het.

Ward, wat al op 17 ’n model by die Storm-modelagentskap was, het reeds verskeie skoonheidstitels verower.

Die twee is in Desember 2006 in Johannesburg deur gemeenskaplike vriende aan mekaar voorgestel.

“Ek bly ’n stoere Springbok-ondersteuner, maar skree net vir die All Blacks as my Sione speel,” sê Ward.

Lauaki speel ook vir Waikato Chiefs in die Super-14-reeks en het reeds in 16 toetse vir Nieu-Seeland uitgedraf.

Volgens Ward vertrek sy al in September na Nieu-Seeland. “My ma (Melissa is die enigste kind) het my en Sione se huweliksplanne haar seën gegee.”



Kry Rapport op jou Facebook-profiel

Kliek hier vir groot afslag as jy inteken op Rapport!


    Vind
Reis en Verblyf
Direct Axis-Lenings
Wen tot R1000 verniet
Motor- & huisversekering
Werkgeleenthede
Afrikaanse boeke
Rapport-foto's
    Stem
Wie is, volgens jou, mees "presidensieel"?
Mnr. Zuma
Mnr. Lekota
Pres. Motlanthe

Resultate
Vorige Resultate
    Vind ou vriende
Kies jou skool se provinsie
en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP







Terug na bo