| News24 | Die Burger | Volksblad | Beeld | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Streekkoerante | NetAfrikaans | ||||||
|
|
|||||
![]() |
||||||
|
|
||||||
| Voorblad | |||||||||||||||
| Meer Nuus | |||||||||||||||
| Suid-Afrika | |||||||||||||||
| Sport | |||||||||||||||
| Sake | |||||||||||||||
| Wêreld | |||||||||||||||
| In Diepte | |||||||||||||||
| Kommentaar/Opinie | |||||||||||||||
| Hoofartikels | |||||||||||||||
| Rubrieke | |||||||||||||||
| Briewe | |||||||||||||||
| Invoegsels | |||||||||||||||
| Tydskrif | |||||||||||||||
| Motors | |||||||||||||||
| Reis | |||||||||||||||
| Streeknuus | |||||||||||||||
| Leef in Gauteng | |||||||||||||||
| Kaap-Rapport | |||||||||||||||
| Multimedia | |||||||||||||||
| Fotogalerye | |||||||||||||||
| Blogs | |||||||||||||||
| Redaksieblogs | |||||||||||||||
| Leserblogs | |||||||||||||||
| Allerlei | |||||||||||||||
| Lotto | |||||||||||||||
| Nuusbriewe | |||||||||||||||
| Gewildste Stories | |||||||||||||||
| Promosies | |||||||||||||||
| Loopbane24 | |||||||||||||||
| Staatsdiensnuus | |||||||||||||||
| EPWP | |||||||||||||||
| Stalmaats | |||||||||||||||
| City Press | |||||||||||||||
| Sondag | |||||||||||||||
| Weer | |||||||||||||||
|
|||||||||||||||
| Meer oor Rapport | |||||||||||||||
| Wie is ons | |||||||||||||||
| Argiewe | |||||||||||||||
| Bestel foto's | |||||||||||||||
| Kontak | |||||||||||||||
| Redakteur | |||||||||||||||
| Web-redakteur | |||||||||||||||
| Nuusredakteur | |||||||||||||||
| Brieweredakteur | |||||||||||||||
| Ombudsman | |||||||||||||||
| Stuur jou video | |||||||||||||||
| Adverteer | |||||||||||||||
| Advertensiebestuurder | |||||||||||||||
| Nog Kontaknommers | |||||||||||||||
| Rapport-tariewe | |||||||||||||||
| Rapport.co.za-tariewe | |||||||||||||||
| Aflewerings | |||||||||||||||
| Teken in | |||||||||||||||
| Klagtes | |||||||||||||||
|
30/08/2008 21:01 - (SA)
Landi en Ard is toe meer as ‘net vriende’ Gavin Prins
Johannesburg Die internasionale supermodel Landi Swanepoel en die voorsanger van die groep Just Jinger, Ard Matthews, het tot onlangs ten sterkste ontken dat daar ’n liefdesverhouding tussen hulle is. “Ons is net goeie vriende,” was die standaard-antwoord van dié twee wat hulself in Amerika bevind om hul drome om sukses te verwesenlik. Maar op die sosiale netwerk Facebook pryk intieme foto’s wat hulle gedwing het om te erken hulle het ’n verhouding. Op die foto’s voer die twee mekaar kos en hulle soen liefderyk in ’n restaurant in Los Angeles. Swanepoel (28) is die Peroni-gesig en ’n Guess-model. Sy het boonop onlangs ’n huismodel van die modehuis Victoria’s Secret geword. Sy het lank in Londen gebly nadat sy op 14-jarige ouderdom deur ’n modelsoeker in ’n Kaapse straat raakgesien is. Van toe af het sy die modeplanke in Parys, Italië en Londen verras met haar sjarme. Sy het ’n ruk gelede in ’n koerant-onderhoud gesê sy “mis Suid-Afrika en biltong”. Swanepoel het Matthews in Kaapstad ontmoet. Toe was daar geen sprake van ’n verhouding nie, sê Andrew Farr, hul woordvoerder. Toe trek Matthews Amerika toe en Swanepoel volg later. “Hier het hulle mekaar gevind. En van toe af het hulle onafskeidbaar geword,” sê Farr. Just Jinger tree gereeld op by Hollywood se bekende The Viper Room (waar die akteur River Phoenix aan ’n dwelm-oordosis oorlede is).
|
|||||||||||||||||
![]() |
|||||||||||||||||
|
|
|||||||||||||||||
|
|
|||||||||||
|
|
|||||||||||
|
|||||||||||
|
|