| News24 | Die Burger | Volksblad | Beeld | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Streekkoerante | NetAfrikaans | ||||||
|
|
|||||
![]() |
||||||
|
|
||||||
| Voorblad | |||||||||||||||
| Meer Nuus | |||||||||||||||
| Suid-Afrika | |||||||||||||||
| Sport | |||||||||||||||
| Sake | |||||||||||||||
| Wêreld | |||||||||||||||
| In Diepte | |||||||||||||||
| Kommentaar/Opinie | |||||||||||||||
| Hoofartikels | |||||||||||||||
| Rubrieke | |||||||||||||||
| Briewe | |||||||||||||||
| Invoegsels | |||||||||||||||
| Tydskrif | |||||||||||||||
| Motors | |||||||||||||||
| Reis | |||||||||||||||
| Streeknuus | |||||||||||||||
| Leef in Gauteng | |||||||||||||||
| Kaap-Rapport | |||||||||||||||
| Multimedia | |||||||||||||||
| Fotogalerye | |||||||||||||||
| Blogs | |||||||||||||||
| Redaksieblogs | |||||||||||||||
| Leserblogs | |||||||||||||||
| Allerlei | |||||||||||||||
| Lotto | |||||||||||||||
| Nuusbriewe | |||||||||||||||
| Gewildste Stories | |||||||||||||||
| Promosies | |||||||||||||||
| Loopbane24 | |||||||||||||||
| Staatsdiensnuus | |||||||||||||||
| EPWP | |||||||||||||||
| Stalmaats | |||||||||||||||
| City Press | |||||||||||||||
| Sondag | |||||||||||||||
| Weer | |||||||||||||||
|
|||||||||||||||
| Meer oor Rapport | |||||||||||||||
| Wie is ons | |||||||||||||||
| Argiewe | |||||||||||||||
| Bestel foto's | |||||||||||||||
| Kontak | |||||||||||||||
| Redakteur | |||||||||||||||
| Web-redakteur | |||||||||||||||
| Nuusredakteur | |||||||||||||||
| Brieweredakteur | |||||||||||||||
| Ombudsman | |||||||||||||||
| Stuur jou video | |||||||||||||||
| Adverteer | |||||||||||||||
| Advertensiebestuurder | |||||||||||||||
| Nog Kontaknommers | |||||||||||||||
| Rapport-tariewe | |||||||||||||||
| Rapport.co.za-tariewe | |||||||||||||||
| Aflewerings | |||||||||||||||
| Teken in | |||||||||||||||
| Klagtes | |||||||||||||||
|
11/10/2008 20:27 - (SA)
SA Olimpiese liggaam loop deur Gerhard de Bruin
Durban Die Suid-Afrikaanse Olimpiese beheerliggaam (Saskok) dwing min respek af by Suid-Afrikaners en die publiek beskou dié liggaam oor die algemeen as nutteloos. Dit word deur ’n paar geldgierige sportadministrateurs bedryf tot voordeel van hul eie ambisies. Só het me. Cheryl Roberts, ’n voormalige SA tafeltennis-kampioen en oud-sportadministrateur, as een van die gassprekers op die pas afgelope Durbanse sport-indaba gesê. Roberts het gesê hoewel die regering miljoene rande in sport stort, word baie min daarvan vir die werklike doel aangewend. “Reuse-bedrae wat die regering kastig vir sport opsy sit, word eerder gebruik om ’n burokratiese struktuur aan die gang te hou. Ook om die salarisse van onbevoegde sportpersoneellede te betaal. “Van die totale begroting van R400 miljoen per jaar word minder as R25 miljoen uiteindelik vir die bevordering en ontwikkeling van sportmanne en -vroue gebruik. “Sowat R5 miljoen per maand word byvoorbeeld uitsluitlik gebruik vir die salarisse van sportadministrateurs en ander staatsamptenare. “Van hulle is 50% lui en onproduktief. “Die waarheid is dat sportmanne en -vroue gedurende die apartheidsjare met geen regeringsgeld meer in sport reggekry het as wat nou die geval is. “Groot sportsoorte soos rugby, krieket en sokker vra nie eens ’n liggaam soos Saskok vir geld nie. Hulle glo hulle kan dit op hul eie doen.”
|
|||||||||||||||||
|
|||||||||||||||||
![]() |
|||||||||||||||||
|
|
|||||||||||||||||
|
|
|||||||||||
|
|
|||||||||||
|
|||||||||||
|
|