News24 | Die Burger | Volksblad | Beeld | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Streekkoerante | NetAfrikaans
Charlize help VN
Charlize Theron is deur die Verenigde Nasies (VN) aangestel as vredesambassadeur.
Mej SA nou modeskouspel
Die nuwe formaat Mej SA-kompetisie beloof 'n modeskouspel soos Suid-Afrika nog nie gesien het nie.
  Soek Webwerf Argiewe Web  
Voorblad
Meer Nuus
Suid-Afrika
Sport
Sake
Wêreld
In Diepte
Kommentaar/Opinie
Hoofartikels
Rubrieke
Briewe
Invoegsels
Tydskrif
Motors
Reis
Streeknuus
Leef in Gauteng
Kaap-Rapport
Multimedia
Fotogalerye
Blogs
Redaksieblogs
Leserblogs
Allerlei
Lotto
Nuusbriewe
Gewildste Stories
Promosies
Loopbane24
Staatsdiensnuus
EPWP
Stalmaats
City Press
Sondag
Weer
min maks
Bfn  14°C  30°C
Kpstd  16°C  20°C
Dbn  21°C  29°C
Jhb  14°C  22°C
Meer oor Rapport
Wie is ons
Argiewe
Bestel foto's
Kontak
Redakteur
Web-redakteur
Nuusredakteur
Brieweredakteur
Ombudsman
Stuur jou video
Adverteer
Advertensiebestuurder
Nog Kontaknommers
Rapport-tariewe
Rapport.co.za-tariewe
Aflewerings
Teken in
Klagtes

11/10/2008 20:27  - (SA)  
Ná 4 maande van twis uiteindelik veras
Willem Pelser    

  Druk artikel
  E-pos storie aan 'n vriend

Polokwane

Die man wie se lyk vier maande lank by ’n begrafnisondernemer in Marken, Limpopo, gelê het terwyl sy familielede gestry het oor wat om met sy oorskot te doen, is uiteindelik veras.

Mnr. Louw Meyer se derde vrou en sy kinders uit sy eerste huwelik kon nie ooreenstem oor wat om met sy lyk te doen nie. Sy derde vrou wou hom laat veras terwyl sy kinders hom wou begrawe.

Die saak het selfs al by ’n prokureur en die polisie ’n draai gemaak.

Louw is nou uiteindelik veras, het sy werkgewer, mnr. Pieter Venter van Bronkhorstspruit, gister gesê. Die as was gister steeds by ’n begrafnisondernemer in Polokwane.

Die twis tussen sy familielede duur egter voort. “Ek probeer vrede maak, en het voorgestel dat sy derde vrou die helfte van sy as kry en sy kinders uit sy eerste huwelik die ander helfte,” sê Venter.



Kry Rapport op jou Facebook-profiel

Kliek hier vir groot afslag as jy inteken op Rapport!


    Vind
Reis en Verblyf
Direct Axis-Lenings
Wen tot R1000 verniet
Motor- & huisversekering
Werkgeleenthede
Afrikaanse boeke
Rapport-foto's
    Stem
Wie is, volgens jou, mees "presidensieel"?
Mnr. Zuma
Mnr. Lekota
Pres. Motlanthe

Resultate
Vorige Resultate
    Vind ou vriende
Kies jou skool se provinsie
en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP







Terug na bo