News24 | Die Burger | Volksblad | Beeld | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Streekkoerante | NetAfrikaans
Charlize help VN
Charlize Theron is deur die Verenigde Nasies (VN) aangestel as vredesambassadeur.
Mej SA nou modeskouspel
Die nuwe formaat Mej SA-kompetisie beloof 'n modeskouspel soos Suid-Afrika nog nie gesien het nie.
  Soek Webwerf Argiewe Web  
Voorblad
Meer Nuus
Suid-Afrika
Sport
Sake
Wêreld
In Diepte
Kommentaar/Opinie
Hoofartikels
Rubrieke
Briewe
Invoegsels
Tydskrif
Motors
Reis
Streeknuus
Leef in Gauteng
Kaap-Rapport
Multimedia
Fotogalerye
Blogs
Redaksieblogs
Leserblogs
Allerlei
Lotto
Nuusbriewe
Gewildste Stories
Promosies
Loopbane24
Staatsdiensnuus
EPWP
Stalmaats
City Press
Sondag
Weer
min maks
Bfn  14°C  30°C
Kpstd  16°C  20°C
Dbn  21°C  29°C
Jhb  14°C  22°C
Meer oor Rapport
Wie is ons
Argiewe
Bestel foto's
Kontak
Redakteur
Web-redakteur
Nuusredakteur
Brieweredakteur
Ombudsman
Stuur jou video
Adverteer
Advertensiebestuurder
Nog Kontaknommers
Rapport-tariewe
Rapport.co.za-tariewe
Aflewerings
Teken in
Klagtes

11/10/2008 20:27  - (SA)  
Richmond hou ‘ boekbedonnerde’ fees
Marlene Malan    

  Druk artikel
  E-pos storie aan 'n vriend
Dr. Darryl David, pionier van Richmond as Afrika se enigste Boekdorp, en sy vrou, Sherita, in een van die dorp se twee leeskamers, The Supper Klub. (Foto: John Donaldson)


Kaapstad

Heeltemal “boekbedonnerd” – dit is Richmond, Afrika se eerste boekdorp en Suid-Afrika se mees sentrale bymekaarkomplek.

Dis waarom hy nou ’n fees met dié titel op die been gebring het – die BoekBedonnerd Karoo Leefstylfees, van 23 tot 25 Oktober.

Nie net om sy status as Afrika se enigste boekdorp te vier nie, maar om ’n “literêre lafenis” te word, sê die organiseerders.

Dr. Darryl David, die man agter die vestiging van Richmond as boekdorp en lektor aan die departement Afrikaans aan die Universiteit van KwaZulu-Natal, sê dit gaan ook oor die vestiging van ’n model van volhoubare landelike ontwikkeling en toerisme in ’n afgeleë deel van die land.

Die organiseerders, mnr. John Donaldson en dr. Peter Baker van Richmond, sê hul dorp gaan die letterkunde weer lewe gee.

“Dis omdat die Wes-Kaap wynfeeste, die Oos-Kaap biltongfeeste en Oudtshoorn en die noorde van die land kunstefeeste hou, maar Richmond is boekmal en hou ’n boekfees.”

Sedert verlede jaar het ses boekwinkels en twee leeskamers hier geopen.

• Besoek www.richmondnc.co. vir meer besonderhede.



Kry Rapport op jou Facebook-profiel

Kliek hier vir groot afslag as jy inteken op Rapport!


    Vind
Reis en Verblyf
Direct Axis-Lenings
Wen tot R1000 verniet
Motor- & huisversekering
Werkgeleenthede
Afrikaanse boeke
Rapport-foto's
    Stem
Wie is, volgens jou, mees "presidensieel"?
Mnr. Zuma
Mnr. Lekota
Pres. Motlanthe

Resultate
Vorige Resultate
    Vind ou vriende
Kies jou skool se provinsie
en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP







Terug na bo