News24 | Die Burger | Volksblad | Beeld | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Streekkoerante | NetAfrikaans
Charlize help VN
Charlize Theron is deur die Verenigde Nasies (VN) aangestel as vredesambassadeur.
Mej SA nou modeskouspel
Die nuwe formaat Mej SA-kompetisie beloof 'n modeskouspel soos Suid-Afrika nog nie gesien het nie.
  Soek Webwerf Argiewe Web  
Voorblad
Meer Nuus
Suid-Afrika
Sport
Sake
Wêreld
In Diepte
Kommentaar/Opinie
Hoofartikels
Rubrieke
Briewe
Invoegsels
Tydskrif
Motors
Reis
Streeknuus
Leef in Gauteng
Kaap-Rapport
Multimedia
Fotogalerye
Blogs
Redaksieblogs
Leserblogs
Allerlei
Lotto
Nuusbriewe
Gewildste Stories
Promosies
Loopbane24
Staatsdiensnuus
EPWP
Stalmaats
City Press
Sondag
Weer
min maks
Bfn  14°C  30°C
Kpstd  16°C  20°C
Dbn  21°C  29°C
Jhb  14°C  22°C
Meer oor Rapport
Wie is ons
Argiewe
Bestel foto's
Kontak
Redakteur
Web-redakteur
Nuusredakteur
Brieweredakteur
Ombudsman
Stuur jou video
Adverteer
Advertensiebestuurder
Nog Kontaknommers
Rapport-tariewe
Rapport.co.za-tariewe
Aflewerings
Teken in
Klagtes

11/10/2008 20:27  - (SA)  
Zim-kabinet ‘onregverdig’
Sapa-AFP    

  Druk artikel
  E-pos storie aan 'n vriend

Harare

Pres. Robert Mugabe se onregverdige en “arrogante” verdeling van kabinetsposte in Zimbabwe kan die ooreenkoms oor magsdeling kniehalter, het die Beweging vir Demokratiese Verandering (MDC) gister gesê.

Dié reaksie kom nadat Mugabe sleutelportefeuljes in die kabinet aan sy party, Zanu-PF, toegeken het.

Die staatskoerant het ’n lys in The Herald gepubliseer waarin 14 portefeuljes aan Zanu-PF toegeken word, insluitend die weermag, binne- en buitelandse sake, justisie, plaaslike regering en die media.

Aan die MDC is 13 portefeuljes toevertrou, waaronder konstitusionele en parlementêre sake, ekonomiese beplanning en ontwikkeling, arbeid en maatskaplike sake, sport, kuns en kultuur en wetenskap en tegnologie.

’n Derde party, die MDC-faksie van mnr. Arthur Mutambara, sal in beheer van onderwys en streekintegrasie, sake en internasionale handel wees.

Mnr. Nelson Chamisa, MDC-woordvoerder, sê die MDC het nog nie die lys goedgekeur nie.



Kry Rapport op jou Facebook-profiel

Kliek hier vir groot afslag as jy inteken op Rapport!


    Vind
Reis en Verblyf
Direct Axis-Lenings
Wen tot R1000 verniet
Motor- & huisversekering
Werkgeleenthede
Afrikaanse boeke
Rapport-foto's
    Stem
Wie is, volgens jou, mees "presidensieel"?
Mnr. Zuma
Mnr. Lekota
Pres. Motlanthe

Resultate
Vorige Resultate
    Vind ou vriende
Kies jou skool se provinsie
en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP







Terug na bo