News24 | Die Burger | Volksblad | Beeld | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Streekkoerante | NetAfrikaans
Charlize help VN
Charlize Theron is deur die Verenigde Nasies (VN) aangestel as vredesambassadeur.
Mej SA nou modeskouspel
Die nuwe formaat Mej SA-kompetisie beloof 'n modeskouspel soos Suid-Afrika nog nie gesien het nie.
  Soek Webwerf Argiewe Web  
Voorblad
Meer Nuus
Suid-Afrika
Sport
Sake
Wêreld
In Diepte
Kommentaar/Opinie
Hoofartikels
Rubrieke
Briewe
Invoegsels
Tydskrif
Motors
Reis
Streeknuus
Leef in Gauteng
Kaap-Rapport
Multimedia
Fotogalerye
Blogs
Redaksieblogs
Leserblogs
Allerlei
Lotto
Nuusbriewe
Gewildste Stories
Promosies
Loopbane24
Staatsdiensnuus
EPWP
Stalmaats
City Press
Sondag
Weer
min maks
Bfn  14°C  30°C
Kpstd  16°C  20°C
Dbn  21°C  29°C
Jhb  14°C  22°C
Meer oor Rapport
Wie is ons
Argiewe
Bestel foto's
Kontak
Redakteur
Web-redakteur
Nuusredakteur
Brieweredakteur
Ombudsman
Stuur jou video
Adverteer
Advertensiebestuurder
Nog Kontaknommers
Rapport-tariewe
Rapport.co.za-tariewe
Aflewerings
Teken in
Klagtes

11/10/2008 20:27  - (SA)  
Komedie met plaaslike talent
Karin Burger    

  Druk artikel
  E-pos storie aan 'n vriend
Catriona Andrew op die stel van Finding Lenny.


Kaapstad

Fliekgangers kan solank begin springmielies skiet vir Paasnaweek. Nu Metro se topuitreiking vir daarna naweek is ’n plaaslike komedie met Barry Hilton in sy eerste fliekhoofrol.

Die fliek, Finding Lenny, is ook ’n nuutjie vir Catriona Andrew in haar eerste hoofrol op die silwerdoek.

“Met Barry in die rolverdeling is dit beslis nie ’n tragedie nie,” lag Catriona.

Die fliek word tans in Gauteng geskiet en die sokkerster Mark Fish maak ook sy verskyning as ’n sokkerspeler. Dit word deur Movi World vervaardig.

“Wat die fliek nóg meer besonders maak, is dat dit nie ’n klompie komediesketse is nie. Dit het ’n volledige storielyn oor ’n man wat alles verloor en dan op reis gaan om homself te vind. Hy besef ook wat werklik belangrik is in die lewe,” sê Catriona.

Haar wêreld is “op die oomblik mal”; sy is terselfdertyd met die verfilming van Erfsondes 2, waarin sy ook die hoofrol speel, vir SABC2 besig.

Op die vraag hoe sy haar teks vir Erfsondes 2 en Finding Lenny terselfdertyd leer, sê sy haar brein wéét al van woorde leer. “Jou brein is maar soos ’n spier wat jy baie oefen. Hoe meer jy dit doen, hoe sterker raak dit. Gelukkig het ek ook ’n bietjie van ’n fotografiese geheue.” Sy erken wel dat haar korttermyngeheue heeltemal oorwerk is.

“Dis nou vier of vyf maande van my lewe wat dit so woes gaan, daarna sal ek vir twee maande kan slaap,” lag sy.

Erfsondes 2 sou in November begin het, maar die vraag na die eerste reeks was só groot dat SABC2 besluit het om reeks 1 weer uit te saai. Reeks 2 word nou van Maart vertoon. ’n Derde reeks kan ook gemaak word.



Kry Rapport op jou Facebook-profiel

Kliek hier vir groot afslag as jy inteken op Rapport!


    Vind
Reis en Verblyf
Direct Axis-Lenings
Wen tot R1000 verniet
Motor- & huisversekering
Werkgeleenthede
Afrikaanse boeke
Rapport-foto's
    Stem
Wie is, volgens jou, mees "presidensieel"?
Mnr. Zuma
Mnr. Lekota
Pres. Motlanthe

Resultate
Vorige Resultate
    Vind ou vriende
Kies jou skool se provinsie
en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP







Terug na bo