News24 | Die Burger | Volksblad | Beeld | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Streekkoerante | NetAfrikaans
Charlize help VN
Charlize Theron is deur die Verenigde Nasies (VN) aangestel as vredesambassadeur.
Mej SA nou modeskouspel
Die nuwe formaat Mej SA-kompetisie beloof 'n modeskouspel soos Suid-Afrika nog nie gesien het nie.
  Soek Webwerf Argiewe Web  
Voorblad
Meer Nuus
Suid-Afrika
Sport
Sake
Wêreld
In Diepte
Kommentaar/Opinie
Hoofartikels
Rubrieke
Briewe
Invoegsels
Tydskrif
Motors
Reis
Streeknuus
Leef in Gauteng
Kaap-Rapport
Multimedia
Fotogalerye
Blogs
Redaksieblogs
Leserblogs
Allerlei
Lotto
Nuusbriewe
Gewildste Stories
Promosies
Loopbane24
Staatsdiensnuus
EPWP
Stalmaats
City Press
Sondag
Weer
min maks
Bfn  14°C  30°C
Kpstd  16°C  20°C
Dbn  21°C  29°C
Jhb  14°C  22°C
Meer oor Rapport
Wie is ons
Argiewe
Bestel foto's
Kontak
Redakteur
Web-redakteur
Nuusredakteur
Brieweredakteur
Ombudsman
Stuur jou video
Adverteer
Advertensiebestuurder
Nog Kontaknommers
Rapport-tariewe
Rapport.co.za-tariewe
Aflewerings
Teken in
Klagtes

11/10/2008 20:26  - (SA)  
Man 16 jaar ná moord vas
Gerhard de Bruin    

  Druk artikel
  E-pos storie aan 'n vriend

Margate

In Suid-Afrika draai die wiele van geregtigheid soms stadig, “maar dit draai ten minstens nog”, sê die verbysterde seun van die vermoorde mnr. Heinrich Bense (70) van Margate nadat sy moordenaar 16 jaar ná die moord in hegtenis geneem is.

Bense is op 31 Maart 1992 met ’n kapmes in sy huis vermoor, vermoedelik nadat hy ’n inbreker op heter daad betrap het.

Sy vermeende moordenaar, Khela Armstrong Nzama (43), is Donderdag op aanklagte van huisbraak in Kagiso aan die Rand in hegtenis geneem.

Toe sy vingerafdrukke nagegaan is, is ontdek hy word weens verskeie ander misdade gesoek en dat dit ooreenstem met vingerafdrukke wat ná Bense se moord in sy huis gevind is. Nzama het glo intussen ’n verklaring oor Bense se moord afgelê.

’n Dankbare mnr. Trevor Bense (42) van Richardsbaai, die vermoorde se seun, sê die familie is stomgeslaan deur die inhegtenisneming.

“Wie my pa vermoor het, was nog al die jare vir ons ’n groot, tergende raaisel. Hy het geen vyande gehad nie.”

Hy het die polisie geloof vir hul puik werk.



Kry Rapport op jou Facebook-profiel

Kliek hier vir groot afslag as jy inteken op Rapport!


    Vind
Reis en Verblyf
Direct Axis-Lenings
Wen tot R1000 verniet
Motor- & huisversekering
Werkgeleenthede
Afrikaanse boeke
Rapport-foto's
    Stem
Wie is, volgens jou, mees "presidensieel"?
Mnr. Zuma
Mnr. Lekota
Pres. Motlanthe

Resultate
Vorige Resultate
    Vind ou vriende
Kies jou skool se provinsie
en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP







Terug na bo