Goed wat nié gesteel is, wek agterdog
’n Klomp waardevolle goed wat nié gesteel is nie het die veteraanspeurder supt. Piet Viljoen laat besef Taliep Petersen is nie in ’n gewone huisrooftog doodgeskiet nie.
|
|
Nóg ’n vrou in hofgebou aangeval
10/05/2008 21:09
’n Blinde telefoniste van die Pretoriase landdroshof is in haar kantoor beroof ’n paar dae voordat ’n aanklaer wat veertien keer met ’n mes gesteek is, die departement van justisie vir R2 miljoen dagvaar oor die gebrek aan veiligheidsmaatreëls by die hof.
|
|
 |
| Die pragtige Monique du Plessis (20) van Pretoria is 'n besige jong dame. As sy nie voor die kameras is nie, werk sy as sekretaresse en studeer in reklamewese by Damelin. Sy geniet dit ook om in knortjorre te jaag. Monique het haar oog op die Wêreldkompetisie vir bikinimodelle in Junie in Malta. Sy hoop om Suid-Afrika daar te verteenwoordig. (Foto: Brendan Croft) |
|
Oubaas se honne kom tuis ná lang hofstryd
Een van die land se bekendste beroepsjagters, wat daarvan aangekla is dat hy sy trop jaghonde mishandel het, kon Vrydag ná twee jaar sy geskutte honde huis toe neem.
Man vry nadat kind doodgery is, maar iets haper met borggeld
Die Suid-Afrikaanse man wat die afgelope twee weke in huisarres in Mosambiek was nadat hy ’n Mosambiekse kind doodgery het, is Vrydagmiddag op borgtog vrygelaat
Voorste boer vermoor, vrou geskiet
’n Vooraanstaande boer van Fickburg is Vrydagaand koelbloedig doodgeskiet ten tyde van sy sesde kleinkind se geboorte in Bethlehem.
Regering laat rampslagoffers nog meer ly
Minstens ’n miljoen slagoffers van verlede week se sikloon in Mianmar (Birma) het nog geen hulp ontvang nie terwyl die land se regering die aflewering van besendings noodvoorraad vertraag
Beurse dringend benodig vir Afrikaanse onderwysers
Net ’n handjie vol Afrikaanse onderwysers sal oor twintig jaar oorbly as dringende stappe nie gedoen word om studiebeurse aan Afrikaanssprekende studente te gee nie.
Polisie werf wittes, bruines, Indiërs volstoom
Die program om wittes, bruines en Indiërs vir die polisiediens te werf, is aan die gang en skole kan binnekort moontlik by die veldtog betrek word om rekrute te werf.
Sy kan miljoene erf omdat status nie gewysig is
’n Verswakte 86-jarige miljoenêr is dood enkele dae voordat sy 52-jarige bruid ingevolge ’n hofbevel hul huwelikstatus na buite gemeenskap van goedere moes verander het.
Die koppe draai as die langste limo in Afrika draai
Die langste limousine in Afrika is van neus tot stert 12,5 m lank, staan drie parkeerplekke vol en is nie gemaak vir ’n Kaapse draai nie.
‘God se lorriedrywer’ help gryses in Zim
Vir sowat 650 arm en verhongerde bejaardes in vyftien aftreeoorde in Zimbabwe maak ’n Suid-Afrikaner se goedhartigheid die verskil tussen lewe en dood.
Reserviste rand man glo aan, beskadig sy Porsche
’n Johannesburgse sakeman eis dat die polisie betaal vir duisende rande se skade aan sy Porsche nadat hulle hom glo sonder rede in die tronk gestop en toe in sy duur kar rondgery het.
Nuwe herrie oor vigs op sertifikaat van dood
’n Omstrede patoloog hou voet by stuk ’n pasiënt is dood weens vigs, al weier amptenare van die departement van binnelandse sake glo om die vrou se dood só te registreer.
Drank, dwelms verswelg SA
Meer as drie uit elke tien kinders (35%) op hoër skool is “probleemdrinkers” wat weekliks minstens nege-eenhede sterk drank...
Die gees sweef vry bo die stoflike
My twee besoeke aan Stephen Hawking in Cambridge is van die mees onvergeetlike ontmoetings van my lewe, skryf Pik Botha.
Motorfietsverkope byna 80% hoër
Motorfietsverkope in die land het in 2007 met 79% toegeneem, sê die Nasionale Vereniging van Motorfietsinvoerders en -verspreiders (Amid).
Stuur tjek na LAG en word kubusman se genoot
Die sogenaamde “Afrikaanse Genote” van die oud-kubusbaas, Adriaan Nieuwoudt, belowe om jou te vrywaar van swaarkry in Suid-Afrika.
Sheckter boer vooruit met lekkerny van waterbuffels
Jody Sheckter, Suid-Afrika se Ferrari-renjaer en F1-wêreldkampioen in 1979, is deesdae as boer in Hampshire, Engeland, ook ’n bobaas-biltongmaker.
Britte ontdek biltong-vreugde
Flippie van Rooyen dalk binnekort uit op parool
Flippie van Rooyen, seun van die pedofiel Gert van Rooyen, sal op 8 Julie op parool vrygelaat word nadat hy sewentien jaar uitgedien het van ’n lewenslange vonnis weens die moord op ’n vyftienjarige Zimbabwiese meisie.
Britte ontdek biltong-vreugde
Dis so Suid-Afrikaans soos braaivleis en Springbokrugby; wie sou dus ooit kon droom dat die Engelse ’n voorliefde vir biltong sou ontwikkel?
Meeste van SA topskole op nuwe lys is nié private skole
Suid-Afrika se goeie openbare skole is die enjin van die land se akademiese prestasie en moet gekoester word. |
| |
| Kliek hier vir nog berigte |
|