Seerowers of Dias se skeepswrak?
03/05/2008 20:08
Mnr. Dieter Noli, die argeoloog wat ten nouste gemoeid is met die ontrafeling van die geskiedenis van die 500 jaar oue skeepswrak wat aan die Namibiese kus gevind is, sê daar’s nog talle raaisels en “geheime” wat ontrafel moet word
|
Britte maak prent oor apartheid-einde
03/05/2008 20:08
Channel 4, Brittanje se grootste handelstelevisiekanaal, is besig met die vervaardiging van ’n televisie-rolprent oor die doodsnikke van apartheid.
|
|
 |
| Fanatiese aanhangers van die pop-diva Madonna het meer as 48 uur in 'n tou gestaan om gratis kaartjies te kry vir 'n konsert wat haar Hard Candy-album bekend stel...(lees berig) |
|
|