News24 | Die Burger | Volksblad | Beeld | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Streekkoerante | NetAfrikaans
Minki vonkel...
Minki Visser vonkel behoorlik wanneer sy praat oor 'n nuwe verbintenis...
Komedie met plaaslike talent
Wat het Catriona Andrew, Barry Hilton en Mark Fish in gemeen?
Sondag 12 Oktober 2008
  Soek Webwerf Argiewe Web  
Voorblad
Meer Nuus
Sport
Sake
In Diepte
Kommentaar
Hoofartikels
Rubrieke
Briewe
Invoegsels
Tydskrif
Motors
Streeknuus
Leef in Gauteng
Kaap-Rapport
Multimedia
Fotogalerye
Blogs
Redaksieblogs
Leserblogs
Allerlei
Lotto
Nuusbriewe
Gewildste Stories
Promosies
Musiekblitz
Loopbane24
Staatsdiensnuus
EPWP
Stalmaats
City Press
Sondag
Weer
min maks
Bfn  10°C  31°C
Kpstd  13°C  20°C
Dbn  17°C  30°C
Jhb  11°C  29°C
Meer oor Rapport
Wie is ons
Adverteer
Rapport-tariewe
Rapport.co.za-tariewe
Kontak ons
Briewe vir publikasie
Ombudsman
Stuur jou video
Teken in
Argiewe
Bestel foto's
Oordeelsfout in dal van dood
Nico Nel (21) was gebore om agter die stuurstang van ’n vliegtuig te wees.

Die vere maak die onnie
11/10/2008 20:27
’n Juffrou met sexy klere is uit, maar o wee, asseblief tog ook net nie ’n vervelige of slordige onderwyser nie...


Komedie met plaaslike talent
11/10/2008 20:27
Fliekgangers kan solank begin springmielies skiet vir Paasnaweek. Nu Metro se topuitreiking vir daarna naweek is ’n plaaslike komedie met Barry Hilton in sy eerste fliekhoofrol.

Mnr. Jörg Haider (58), die Oostenrykse politikus wie se verregse retoriek en Nazi-simpatie groot ongemak vir sy land veroorsaak het, is gister (Saterdag) dood in 'n motorongeluk by Klagenfurt in die suide van Oostenryk.



Albert is g’n skaap-tjop, maar pure olifant
’n Uitsonderlike vriendskap het die afgelope ses maande by ’n wêreldbekende Oos-Kaapse wildreservaat ontwikkel tussen ’n uitgegroeide skaap en ’n wees-baba-olifantbulletjie.

Verhouding tussen Yslanders, Britte koud nadat bank sink
Die Britte en die Yslanders was nog nooit groot vriende nie, maar ná ’n paar dekades van relatiewe vrede – waartydens Yslandse banke fluks in Brittanje sake gedoen het – is verhoudinge tussen dié twee eilandnasies skielik weer yskoud.

Gay orrelis eregas by pienk dans
Die musiekonderwyser wat onlangs sy hofstryd teen ’n Pretoriase NG gemeente gewen het oor sy gay-leefstyl, word binnekort vereer vir sy bydrae tot die gay gemeenskap.

Interdik teen POF oor eise-litigasie
Hofdokumente is Vrydag voorberei vir ’n dringende interdik dié week teen die Padongelukkefonds (POF) se eensydige interne besluit dat alle eise teen die fonds voortaan deur litigasie moet geskied.

Zim-kabinet ‘onregverdig’
Pres. Robert Mugabe se onregverdige en “arrogante” verdeling van kabinetsposte in Zimbabwe kan die ooreenkoms oor magsdeling kniehalter

SA Olimpiese liggaam loop deur
Die Suid-Afrikaanse Olimpiese beheerliggaam (Saskok) dwing min respek af by Suid-Afrikaners en die publiek beskou dié liggaam oor die algemeen as nutteloos. Dit word deur ’n paar geldgierige sportadministrateurs bedryf tot voordeel van hul eie ambisies.

Salueer kapt. Angel, 1ste vrou in beheer van vragskip
’n Jong Durbanse vrou gaan in die komende week die heel eerste vrou in Suid-Afrika wees wat as die kaptein beheer oorneem van ’n reuse-vragskip.

Al hoe meer diere bedreig
Een uit elke vier soogdierspesies loop die gevaar om vir ewig te verdwyn.

Lekkergoed op grafte nadat pa kinders skiet
Vandag, op klein Antoinette van der Westhuizen se vierde verjaardag, sal haar ma twee suigstokkies op haar graf gaan neersit – een vir elke hand.

Tekort van 15 000 onderwysers staar SA in gesig
’n Oorkoepelende aksieplan is nodig om die onderwysberoep te red.

Prokureur 15 jaar tronk toe oor R27 miljoen
’n Prokureur is tronk toe nadat hy in ’n tydperk van ses jaar byna R27 miljoen by sy werkgewer gesteel en die geld verkwis het om vir sy luukse leefwyse te betaal.

Richmond hou ‘ boekbedonnerde’ fees
Heeltemal “boekbedonnerd” – dit is Richmond, Afrika se eerste boekdorp en Suid-Afrika se mees sentrale bymekaarkomplek.

Boer opgesluit wat rondloper-leeu skiet
’n Bekende wildboer van Limpopo is ’n nag saam met geharde misdadigers in vuil polisieselle aangehou – omdat hy ’n rondloper-leeu geskiet het wat ’n bedreiging vir sy plaaswerkers en sy peperduur wild was.

Ná 4 maande van twis uiteindelik veras
Die man wie se lyk vier maande lank by ’n begrafnisondernemer in Marken, Limpopo, gelê het terwyl sy familielede gestry het oor wat om met sy oorskot te doen, is uiteindelik veras.

Rugbyspan blom eers in pienk, nou dra hulle vrou op bors
Suid-Afrika het die Wêreldbeker, die All Blacks die haka en die Engelse ’n beseerde losskakel (Jonny Wilkenson)...

Leeu-byte skrik háár nie af van wilde diere
Die Zimbabwiese meisie wat by die dood omgedraai het nadat ’n leeupaar haar onlangs op haar ouers se plaas in Masvingo, Zimbabwe, verskeur het, het gister besoek by die Johannesburgse Dieretuin afgelê.

Kunsbaas in hof op betasting-klagte
Die baas van ’n bekende kunsgalery op Stellenbosch, mnr. Johan Coetzee (50), verskyn tans in die hof op Somerset-Wes op drie klagte van onsedelike gedrag met ’n 12-jarige meisie van Somerset-Wes.

Bure vind liefde aanlyn
’n Onderwyseres van Cardiff in Wallis het op ’n webwerf liefde gesoek – en haar toekomstige man in dieselfde straat as sy gevind.

Man 16 jaar ná moord vas
In Suid-Afrika draai die wiele van geregtigheid soms stadig, “maar dit draai ten minstens nog”, sê die verbysterde seun van die vermoorde mnr. Heinrich Bense (70) van Margate nadat sy moordenaar 16 jaar ná die moord in hegtenis geneem is.
 
Kliek hier vir nog berigte

    Vind
Motor- & huisversekering
Direct Axis-Lenings
Piggs Peak Casino
Werkgeleenthede
Afrikaanse boeke
Stuur jou video
Internasionale Lotto
Rapport-foto's
    Stem
Sal jy jou steun toesê aan mnr. Lekota se wegbreek-poging?
Ja
Nee
Dit sal nooit realiseer nie.

Resultate
Vorige Resultate
    Vind ou vriende
Kies jou skool se provinsie
en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP







Terug na bo