News24 | Die Burger | Volksblad | Beeld | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Streekkoerante | NetAfrikaans
Tinarie gooi balle in die lug
Sy is gebore om op die verhoog te wees, meen Tinarie van Wyk Loots wat tans in kykNET se Transito te sien is.
Video: Paaldans-fiasko
Paaldans doen dalk wondere vir die figuur, maar dis g'n kuur teen aggressie nie...
Sondag 4 Mei 2008
  Soek Webwerf Argiewe Web  
Voorblad
Meer Nuus
   Algemeen
Sport
Sake
Nuusfokus
Super14
Olimpiese Spele
Kragkrisis
Kommentaar
Hoofartikels
Rubrieke
Briewe
Invoegsels
Perspektief
Tydskrif
Motors
Streeknuus
Gauteng-Rapport
Kaap-Rapport
Allerlei
Video
Blogs
Lotto
Fotogalerye
Gewildste Stories
Loopbane24
Stalmaats
City Press
Sondag
Weer
min maks
Bfn  5°C  25°C
Kpstd  14°C  18°C
Dbn  13°C  25°C
Jhb  7°C  25°C
Meer oor Rapport
Wie is ons
Adverteer
Kontak ons
Briewe vir publikasie
Ombudsman
Stuur jou video
Teken in
Argiewe
Bestel foto's
Oud-minister gaan agteruit ná moord op sy vrou, sterf
Die dood van oudminister Jac Rabie die afgelope week is die einde van traumatiese 15 maande vir sy familie.

Seerowers of Dias se skeepswrak?
03/05/2008 20:08
Mnr. Dieter Noli, die argeoloog wat ten nouste gemoeid is met die ontrafeling van die geskiedenis van die 500 jaar oue skeepswrak wat aan die Namibiese kus gevind is, sê daar’s nog talle raaisels en “geheime” wat ontrafel moet word


Britte maak prent oor apartheid-einde
03/05/2008 20:08
Channel 4, Brittanje se grootste handelstelevisiekanaal, is besig met die vervaardiging van ’n televisie-rolprent oor die doodsnikke van apartheid.

Fanatiese aanhangers van die pop-diva Madonna het meer as 48 uur in 'n tou gestaan om gratis kaartjies te kry vir 'n konsert wat haar Hard Candy-album bekend stel...(lees berig)



Staatsamptenare verwag 11% verhoging
Staatsamptenare maak hulle reg vir salarisverhogings van 10% of meer wanneer die jaarlikse verhogings van staatsdienswerkers op 1 Julie in werking tree.

Vryheid ‘moenie ten koste van SA wittes wees nie’
Die vryheid wat Suid-Afrikaners nou het, mag nie ten koste van die wit mense in die land geskied nie, sê Suid-Afrika se ambassadeur in Amerika, mnr. Welile Nhlapo.

Ma van vyf eerste SA vrou wat kunsvliegspan lei
Sy’s die ma van vyf, ’n sakevrou en vlieënier – van helikopters en vliegtuie. En nou het die 39-jarige me. Annie Boon van Johannesburg die eerste vrou in die land geword wat ’n kunsvliegspan in formasie tydens ’n lugvertoning lei.

SA rooiwyne se ‘gebrande-rubbersmaak’ onder vergrootglas
Kritiek van internasionale wynskrywers dat Suid-Afrikaanse rooiwyne soos gebrande rubber ruik en smaak, het die plaaslike bedryf genoop om wetenskaplikes te vra om dié smaak “te identifiseer” en te probeer vasstel waar dit vandaan kom.

Gesin gestrand in buurland ná kind in bakkie vashardloop, sterf
’n Gesin van Grobersdal in Mpumalanga sit al meer as ’n week gestrand in Mosambiek nadat ’n Mosambiekse meisie deur een van die gesinslede raak gery en in die ongeluk dood is.

Huisbewoners skiet 2 inbrekers in KZN dood
Twee aanvallers is binne twee dae in twee afsonderlike voorvalle in huise in KwaZulu-Natal doodgeskiet.

Tory-‘hanswors’ slaan slag in Londen
Baie mense dink hy is die hanswors in die Britse politiek, maar Boris Johnson lag laaste nadat hy Vrydag tot burgemeester van Londen verkies is.

Rig nou lening-aansoeke aan die ROF
Aansoeke om die Rapport Onderwysfonds (ROF) se leningsbeurse vir 2009 het die afgelope week geopen.

Khampepe-verslag bevind Skerpioene moet nie ontbind
Die bestaan van die Skerpioene is nie strydig met die Grondwet nie. Dít is die bevinding van regter Sisi Khampepe, wie se veelbesproke verslag oor die toekoms van die direktoraat vir spesiale ondersoeke (DSO) – die Skerpioene – môre bekend gemaak word.

Gratis Viagra vir mans bo sestig
’n Chileense burgemeester deel nou gratis Viagra-pille aan die ouer garde in sy dorp uit.

    Vind
Stuur jou video
Afrikaanse boeke
Internasionale Lotto
Rapport-foto's
    Stem
Is die "afskaffing" van beurtkrag te goed om waar te wees?
Ja
Nee
Eskom is nie te vertrou nie

Resultate
Vorige Resultate
    Vind ou vriende
Kies jou skool se provinsie
en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP







Terug na bo