|
 |
| Dr. John Purchase, uitvoerende hoof van die Landbou-besigheidskamer |
|
Fokus op Landbou: Private sektorneem leiding met nuwe boere
Terwyl die regering nog na die regte model soek om van grondhervorming ’n sukses te maak sonder om voedselsekerheid in die gedrang te bring, help die kommersiële landbousektor reeds om nuwe boere te vestig.
Poskantoor behaal netto wins van R565 miljoen
Die Suid-Afrikaanse Poskantoor het ’n voorbelastingwins van R565 miljoen in die 2007/08 finansële jaar verdien. Volgens Nick Buick, die uitvoerende finansiële hoof is dit ’n verhoging van meer as R26 miljoen op die vorige jaar.
AHI wil help om land reg te ruk
Sakeleiers is steeds bereid om met die regering te praat, maar dit moenie net praatjies bly nie, maar ook begin om resultate te lewer. Dit is met dié gesindheid dat die Afrikaanse Handelsinstituut (AHI) se hele hoofbestuur op 15 Oktober ’n leiersberaad met die ANC se topbestuur gaan bywoon.
Dit gaan oor meer as net pakkies en briewe
Die Suid-Afrikaanse Poskantoor het nie net uitmuntende winspersentasies oor die afgelope finansiële jaar getoon nie, maar ook ’n helpende hand verleen aan hulpbehoewende gemeenskappe.
Groei ondanks die druk van die ekonomie
Met die hedendaagse ekonomiese klimaat in Suid-Afrika is dit goeie nuus vir enige onderneming om finansiële groei te toon. Die Suid-Afrikaanse Poskantoor het tydens die afgelope finansiële jaar ’n bedryfswins voor mediesefonds-aanspreeklikheid na aftrede van R437 miljoen getoon. |
|