Tim du Plessis: Red instellings voor hulle sterf!
’n Paar van Suid-Afrika se kritiek belangrike demokratiese instellings het MIV. Die politieke variasie daarvan. Instellings wat die fondamente en mure van die demokrasie moet vorm, is besmet met ’n dodelike virus.
|
|
Andries Bezuidenhout: Die stilte se ewige repliek
10/05/2008 14:27
Ons ry deur Springfontein, op soek na die konsentrasiekamp se kerkhof. Dit sal nie help om te stop om aanwysings te vra nie, want dis ’n openbare vakansiedag en al die winkels is toe.
|
|
 |
| < |
|
Maretta Bellingan: Jy het nie gedink jy is die kat se snor nie
Verlede Saterdag was Wêreld-persvryheidsdag en die vorige dag verskyn daar ’n rubriek deur ’n Stellenbosse dosent in joernalistiek, Simphiwe Sesanti, in die Cape Times. In sy rubriek bespreek hy die doel van die joernalis in die hedendaagse samelewing.
Pollux: Kleurryke Rabie hét reguit gepraat
’n Oudkollega van wyle mnr. Jac Rabie, die kleurryke politikus wat gister begrawe is, vertel Rabie was lief vir Afrikaans – en ’n groot voorstander van die wonderskone Taal. |
|
|
|
|