Koos Kombuis: Die gebed van ’n vrydenker
Nou die dag nooi iemand my na ’n byeenkoms van ateïste. Een ná die ander het ateïste opgestaan om te getuig van hul ongeloof. “Ek was jare lank ’n getroue kerkganger en Christen . . . ek het die vreeslikste dinge gedoen . . .”
|
|
Johann Maarman: Zuma-kliek spin tevrede oor buit
03/05/2008 11:55
As ek adv. Dali Mpofu, groephoof van daai ANC-gekontamineerde openbare uitsaaier was, het ek nie net my hoed oor my oë getrek nie, maar sou sommer my hoed, baadjie én aktetas met toebroodjies en al gevat en geloop het.
|
Flip Buys: Suid-Afrika verdien iets beters as blaamkultuur
03/05/2008 11:55
Waarom wil die regering nie erken dat geweldmisdaad die hoofprobleem in die land is, en dit met mag en mening pak en uitroei nie? Pres. Thabo Mbeki het vroeër hierdie week weer onthul dat wit rassisme die eintlike probleem is.
|
|
 |
| < |
|
Maretta Bellingan: Meeste mense is ver annerkant gatvol verby
Verskoon my as ek nie die riel dans en vir me. Susan Shabangu ’n gerf aronskelke bestel nie. Ons is almal siek en sat vir die misdaad. Onskuldige mense word daagliks wreed vermoor, verkrag en beroof.
Pollux: Thabo Mbeki en sy vader Mugabe
In ’n artikel oor Zimbabwe in die jongste Newsweek word verwys na die “diep persoonlike konneksie” tussen pres. Thabo Mbeki en Nare Bob Mugabe waaroor Mark Gevisser in sy biografie oor Mbeki skryf. |
|
|
|
|