News24 | Die Burger | Volksblad | Beeld | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Streekkoerante | NetAfrikaans
Bose Roelien groet Binneland
Binnelanders se Roelien is loshande die mees gehate televisiekarakter in die land.
Video: Paaldans-fiasko
Paaldans doen dalk wondere vir die figuur, maar dis g'n kuur teen aggressie nie...
Sondag 11 Mei 2008
  Soek Webwerf Argiewe Web  
Voorblad
Meer Nuus
Algemeen
Sport
    Sake
Nuusfokus
Super14
Olimpiese Spele
Kragkrisis
Kommentaar
Hoofartikels
Rubrieke
Briewe
Invoegsels
Perspektief
Tydskrif
Motors
Streeknuus
Gauteng-Rapport
Kaap-Rapport
Allerlei
Video
Blogs
Lotto
Fotogalerye
Gewildste Stories
Loopbane24
Stalmaats
City Press
Sondag
Weer
min maks
Bfn  3°C  23°C
Kpstd  14°C  16°C
Dbn  16°C  28°C
Jhb  6°C  21°C
Meer oor Rapport
Wie is ons
Adverteer
Kontak ons
Briewe vir publikasie
Ombudsman
Stuur jou video
Teken in
Argiewe
Bestel foto's

03/05/2008 14:22  - (SA)  
Is MTN-oorname in die vooruitsig?
Adri van Zyl    

  Druk artikel
  E-pos storie aan 'n vriend

Die grootste selfoonoperateur in Indië, Bharti Airtel, het Vrydag ontken dat hy ’n aanbod gemaak het om MTN oor te neem.

Dit volg op bespiegelinge voorverlede week in die Britse Financial Times dat Bharti ’n aanbod vir MTN oorweeg.

Mnr. Sunil Mittal, voorsitter van Bharti, het egter Vrydag ná ’n perskonferensie oor ’n onverwante kwessie gesê Bharti is nie gevra om ’n aanbod te doen nie.

Op die vraag of Bharti belang stel in MTN, het Mittal gesê dit is “sinneloos om hipotetiese vrae te beantwoord”.

’n Indiese koerant het egter Vrydag berig dat die naasgrootste selfoonoperateur in Indië, Reliance Telecommunications, ’n moontlike bestuursoorname van MTN oorweeg.

Luidens dié berig vergader MTN se direksie môre om sy opsies te oorweeg, wat sou insluit aanbiedinge om bestuursbeheer oor te neem.

’n Woordvoerder van Reliance het aan Reuters gesê die maatskappy evalueer voortdurend geleenthede wêreldwyd om organies of deur oornames te groei.



Kry Rapport op jou Facebook-profiel

Kliek hier vir groot afslag as jy inteken op Rapport!


    Vind
Stuur jou video
Afrikaanse boeke
Internasionale Lotto
Rapport-foto's
    Stem
Is eerw. Frank Chikane nou 'n verskoning aan Adriaan Vlok verskuldig?
Ja
Nee

Resultate
Vorige Resultate
    Vind ou vriende
Kies jou skool se provinsie
en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP







Terug na bo