| News24 | Die Burger | Volksblad | Beeld | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Streekkoerante | NetAfrikaans | ||||||
|
|
|||||
![]() |
Sondag 6 Julie 2008 | |||||
|
|
||||||
| Voorblad | |||||||||||||||
| Meer Nuus | |||||||||||||||
| Algemeen | |||||||||||||||
| Sport | |||||||||||||||
| Sake | |||||||||||||||
| Nuusfokus | |||||||||||||||
| Olimpiese Spele | |||||||||||||||
| Kommentaar | |||||||||||||||
| Hoofartikels | |||||||||||||||
| Rubrieke | |||||||||||||||
| Briewe | |||||||||||||||
| Invoegsels | |||||||||||||||
| Perspektief | |||||||||||||||
| Tydskrif | |||||||||||||||
| Motors | |||||||||||||||
| Streeknuus | |||||||||||||||
| Gauteng-Rapport | |||||||||||||||
| Kaap-Rapport | |||||||||||||||
| Multimedia | |||||||||||||||
| Video | |||||||||||||||
| Klank | |||||||||||||||
| Fotogalerye | |||||||||||||||
| Blogs | |||||||||||||||
| Redaksieblogs | |||||||||||||||
| Allerlei | |||||||||||||||
| Lotto | |||||||||||||||
| Nuusbriewe | |||||||||||||||
| Gewildste Stories | |||||||||||||||
| Loopbane24 | |||||||||||||||
| Stalmaats | |||||||||||||||
| City Press | |||||||||||||||
| Sondag | |||||||||||||||
| Weer | |||||||||||||||
|
|||||||||||||||
| Meer oor Rapport | |||||||||||||||
| Wie is ons | |||||||||||||||
| Adverteer | |||||||||||||||
| Kontak ons | |||||||||||||||
| Briewe vir publikasie | |||||||||||||||
| Ombudsman | |||||||||||||||
| Stuur jou video | |||||||||||||||
| Teken in | |||||||||||||||
| Argiewe | |||||||||||||||
| Bestel foto's | |||||||||||||||
|
10/05/2008 14:09 - (SA)
Brown aangehou nadat sy vrou met kinders vlug Adri van Zyl
Mev. Susan Brown, die vrou van mnr. J. Arthur Brown van Fidentia-faam, het in die laaste paar dae saam met haar kinders na Australië gevlug. Dít volg nadat ’n lasbrief vir haar inhegtenisneming vroeër uitgereik is. Dié lasbrief volg nadat mnr. Jacobus Theart, ’n makelaar wat beleggings by Fidentia geplaas het, in April in hegtenis geneem is. Theart is na bewering betrokke by die verdwyning van R800 000 wat bestem was vir beleggings by Fidentia. Dié geld is klaarblyklik deur sy rekening na dié van Susan Brown oorgeplaas en hy het glo R156 000 daarvan ontvang. Theart het reeds in die hof verskyn, maar die saak is uitgestel tot 29 Julie vir verdere ondersoek. Hy is op borgtog van R50 000 vrygelaat. Kort nadat dié nuus Vrydag bekend geword het, is mnr. J. Arthur Brown in Kaapstad in hegtenis geneem. Hy word tot Maandag aangehou wanneer hy weer in die hof moet verskyn. Mnr. Brown was op borgtog van R1 miljoen vry voordat hy weer op 30 Mei in die hof verskyn op aanklagte van bedrog en geldwassery. Nadat sy vrou landuit is, was die risiko waarskynlik groot dat hy ook die land sou verlaat. Susan Brown is nie die eerste betrokkene by Fidentia wat na Australië uitgewyk het nie. Mnr. Steven Goodwin, die vermeende meesterbrein agter Fidentia, is verlede jaar na Australië, maar is in April in Los Angeles in hegtenis geneem en kan aan Suid-Afrikaanse owerhede uitgelewer word. Luidens berigte is nog ’n persoon wat betrokke is by Fidentia in Australië, wat klaarblyklik gehelp het om Susan Brown en haar kinders daar te kry. Nog twee mense wat betrokke was by die Fidentia-swendelary is ook in die buiteland, maar een van die kurators het vroeër aan SakeRapport gesê “ons weet wie hulle is en waar hulle is”.
|
|||||||||||||||||
![]() |
|||||||||||||||||
|
|
|||||||||||||||||
|
|
|||||||||||
|
|
|||||||||||
|
|||||||||||
|
|