| News24 | Die Burger | Volksblad | Beeld | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Streekkoerante | NetAfrikaans | ||||||
|
|
|||||
![]() |
Sondag 5 Oktober 2008 | |||||
|
|
||||||
| Voorblad | |||||||||||||||
| Meer Nuus | |||||||||||||||
| Algemeen | |||||||||||||||
| Sport | |||||||||||||||
| Sake | |||||||||||||||
| In Diepte | |||||||||||||||
| Kommentaar | |||||||||||||||
| Hoofartikels | |||||||||||||||
| Rubrieke | |||||||||||||||
| Briewe | |||||||||||||||
| Invoegsels | |||||||||||||||
| Tydskrif | |||||||||||||||
| Motors | |||||||||||||||
| Streeknuus | |||||||||||||||
| Leef in Gauteng | |||||||||||||||
| Kaap-Rapport | |||||||||||||||
| Multimedia | |||||||||||||||
| Video | |||||||||||||||
| Klank | |||||||||||||||
| Fotogalerye | |||||||||||||||
| Blogs | |||||||||||||||
| Redaksieblogs | |||||||||||||||
| Leserblogs | |||||||||||||||
| Allerlei | |||||||||||||||
| Lotto | |||||||||||||||
| Nuusbriewe | |||||||||||||||
| Gewildste Stories | |||||||||||||||
| Promosies | |||||||||||||||
| Musiekblitz | |||||||||||||||
| Loopbane24 | |||||||||||||||
| Staatsdiensnuus | |||||||||||||||
| EPWP | |||||||||||||||
| Stalmaats | |||||||||||||||
| City Press | |||||||||||||||
| Sondag | |||||||||||||||
| Weer | |||||||||||||||
|
|||||||||||||||
| Meer oor Rapport | |||||||||||||||
| Wie is ons | |||||||||||||||
| Adverteer | |||||||||||||||
| Rapport-tariewe | |||||||||||||||
| Rapport.co.za-tariewe | |||||||||||||||
| Kontak ons | |||||||||||||||
| Briewe vir publikasie | |||||||||||||||
| Ombudsman | |||||||||||||||
| Stuur jou video | |||||||||||||||
| Teken in | |||||||||||||||
| Argiewe | |||||||||||||||
| Bestel foto's | |||||||||||||||
|
28/06/2008 14:41 - (SA)
Munisipaliteit wil nou praat oor uitstaande heffings Hennie Duvenhage
Die stryd tussen die distriksmunisipaliteit Thabo Mofutsanyana in die Oos-Vrystaat en 13 000 sakelui en boere wat vir agterstallige streekdiensteraadheffings gedagvaar is, het die afgelope week ’n nuwe wending geneem. Die munisipaliteit is nou bereid om ’n geleentheid vir onderhandeling tussen die partye te skep voordat die regsproses verder gevoer word. Die boere en sakelui is gedagvaar vir sowat R1 miljard se heffings wat na bewering agterstallig is. Luidens ’n omsendbrief aan belanghebbendes onderneem die munisipaliteit en die prokureurs Bodbielski Mhlambo Ing. om nie in enige gevalle aansoek om vonnis by verstek te doen alvorens daar nie eers met die verweerder of sy verteenwoordiger samesprekings gevoer is oor die beweerde uitstaande heffings nie. ’n Reeks byeenkomste waar sulke gesprekke gevoer kan word, word beplan. Die voorgestelde toer begin op 14 Julie op Arlington en eindig op 15 Augustus op Bethlehem. ’n Volledige toerprogram sal eersdaags in die media gepubliseer word. Die mense wat gedagvaar is, beplan ’n klasaksie om die optrede teen hulle teen te staan.
|
||||||||||||||||
![]() |
||||||||||||||||
|
|
||||||||||||||||
|
|
|||||||||||
|
|
|||||||||||
|
|||||||||||
|
|