News24 | Die Burger | Volksblad | Beeld | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Streekkoerante | NetAfrikaans
Minki vonkel...
Minki Visser vonkel behoorlik wanneer sy praat oor 'n nuwe verbintenis...
Komedie met plaaslike talent
Wat het Catriona Andrew, Barry Hilton en Mark Fish in gemeen?
Sondag 12 Oktober 2008
  Soek Webwerf Argiewe Web  
Voorblad
Meer Nuus
Sport
    Sake
In Diepte
Kommentaar
Hoofartikels
Rubrieke
Briewe
Invoegsels
Tydskrif
Motors
Streeknuus
Leef in Gauteng
Kaap-Rapport
Multimedia
Fotogalerye
Blogs
Redaksieblogs
Leserblogs
Allerlei
Lotto
Nuusbriewe
Gewildste Stories
Promosies
Musiekblitz
Loopbane24
Staatsdiensnuus
EPWP
Stalmaats
City Press
Sondag
Weer
min maks
Bfn  7°C  32°C
Kpstd  14°C  21°C
Dbn  17°C  30°C
Jhb  11°C  28°C
Meer oor Rapport
Wie is ons
Adverteer
Rapport-tariewe
Rapport.co.za-tariewe
Kontak ons
Briewe vir publikasie
Ombudsman
Stuur jou video
Teken in
Argiewe
Bestel foto's

19/07/2008 14:56  - (SA)  
Stellenbosch-eiendom verkoop soos soetkoek
David van Rooyen    

  Druk artikel
  E-pos storie aan 'n vriend
In Stellenbosch word eiendomspryse sterk ondersteun weens ’n sterk belang van kopers uit Gauteng en selfs uit die buiteland.

Die eiendomsmark in sekere gebiede stel steeds nuwe rekords op, ondanks die moeilike toestande deesdae in dié mark.

Een van die gebiede is Stellenbosch, waar ’n sterk belang van kopers uit Gauteng en selfs uit die buiteland eiendomspryse sterk ondersteun.

Die Pam Golding-eiendomsgroep berig trouens dat die maatskappy se kantoor op Stellenbosch in Mei die hoogste verkope tot nog toe behaal het.

Mei se verkope ter waarde vanR64,6 miljoen is agt keer soveel as in dieselfde maand verlede jaar, en die verkope vir Maart tot Mei is 122% hoër as in die vorige jaar.

Volgens me. Louise Varga, bestuurder van die Stellenbosch-kantoor, is dit duidelik dat kopers in Stellenbosch nie deur die hoër rentekoerse en strammer kredietverlenings geraak word nie, want 16 uit elke 20 transaksies word kontant gedoen.

Baie van die transaksies word deur kopers van ander plekke gedoen wat die eiendomme vir hulself koop of dit as ’n belegging beskou.

Vyf uit elke 20 kopers kom uit Gauteng, terwyl nog vier Suid-Afrikaners is wat in die buiteland woon.

Die eiendom wat onlangs in Stellenbosch gekoop is, bestaan uit ’n groot verskeidenheid wat wissel van woonstelle vir studenteverblyf tot luukse wonings op gholflandgoedere en wynplase.



Kry Rapport op jou Facebook-profiel

Kliek hier vir groot afslag as jy inteken op Rapport!


    Vind
Motor- & huisversekering
Direct Axis-Lenings
Piggs Peak Casino
Werkgeleenthede
Afrikaanse boeke
Stuur jou video
Internasionale Lotto
Rapport-foto's
    Stem
Sal jy jou steun toesê aan mnr. Lekota se wegbreek-poging?
Ja
Nee
Dit sal nooit realiseer nie.

Resultate
Vorige Resultate
    Vind ou vriende
Kies jou skool se provinsie
en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP







Terug na bo