Besin eers deeglik oor vruggebruik
Is dit ’n goeie idee om sy huis aan sy dogter oor te dra en vir homself en sy vrou ’n vruggebruik uit te hou? Moenie, is my eerste reaksie op dié leser se vraag. Bly weg van hierdie voorstel so lank as wat jy kan.
Shoprite-resep wen markaandeel
Shoprite Holdings se onlangse handelsverslag waarin hy verslag doen oor sy bedrywighede in die boekjaar tot einde Junie, het ontleders en beleggers aangenaam verras.
Stellenbosch-eiendom verkoop soos soetkoek
Die eiendomsmark in sekere gebiede stel steeds nuwe rekords op, ondanks die moeilike toestande deesdae in dié mark. Een van die gebiede is Stellenbosch, waar ’n sterk belang van kopers uit Gauteng en selfs uit die buiteland eiendomspryse sterk ondersteun.
Goedkoop aandele wêreldwyd lok nog nie sku beleggers
Aandele wêreldwyd is tans die goedkoopste wat dit in jare was, maar beleggers is steeds baie sku vir dié bateklas. Pleks daarvan dat hulle die geleentheid benut om goedkoop aandele te koop, word geld aan aandeelbeleggings onttrek. |
|